Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Kahle

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Willianne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Groot ruim huis. Met 'n lekker swembad. Ons het lekker gebly in heirdie huis. Met 2 gesinne. Pluspunt dat daar 'n hek om die swembad is. En een lekke tuin om te speel vir die kleintjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl-ann V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Was 'n wonderlikke tyd in 'n baie mooi huis. Sal net aanraai dat 4x4 nodig is vir die sandpad op pad na die huis toe. Skoon en mooi strand. Wonderlike byplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Lekker ruim huis, groot vertrekke en koel swembad. Lekker ruim huis met groot vertrekke. Die opplan kombuis, eet- en sitkamer verleen homself tot 'n ideale kuierarea met genoeg spasie vir alle gaste. Die twee slaapkamers aan die oostekant van die huis, sowel as die sitkamer, het skuifdeure na 'n lekker lang stoep waar heerlik gekuier en gebraai kan word. 'n Swembad van rofweg 12m x 6m verskaf ure se vermaak wanneer almal klaar op die strand gespeel het. Waterdruk vanaf 2 x son-geysers is egter baie laag en maak dit moeilik om al die sand af te spoel as daar klaar op die strand gebaljaar is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
John
Lala Kahle
Hi Baie dankie vir jou verblyf en die punte wat jy opdok. Met betrekking tot die waterdruk van die geysers, ek is bevrees die hele area word nie van hoëdruk munisipale water voorsien nie. Met beurtkrag en die vermoë om nie water te verhit nie, was die besluit om met laedruk sonkraggeisers te gaan. Ek hoop dit beantwoord jou vraag oor lae waterdruk. Andersins hoop ek nie dit het jou aandag van jou algehele genot afgelei nie en dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves. Groete John

Marie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2022

Was baie lekker. Ons verblyf was baie lekker gewees. Ons voel egter dat die personeel meer behulpsaam kan wees met afpak met jou aankoms en met pakkery as jy ry. Geen hulp was aangebied nie! Met ons aankoms was daar 'n slot sigbaar op die hek. Die een personeellid was besig by die swembad. Na 'n wag van omtrent 5 minute het ons toe self besluit om hekke oop te maak. Die slot was darem nie gesluit nie. Daar was net gesê hoe die huisalarm werk en verder niks. Ons moes per epos aan die eienaar vrae vra oor hoe buiteligte werk na ons eerste aand in die donker.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1103-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f074da99f19c1eefb71bc05d161a0746154d33c573d9cd8df90b02aa29df1d9193ec7c915a31a9f4fa68717902499135204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523942949426 32.645884752274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang