Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Darien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carina H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Baie baie lekker. My tweede keer en sal weer terug gaan.

Daar is geen fout nie.

Razaan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razaan K

Our hostess was very welcoming. The accommodation was superb - clean and very central indeed!

We will definitely stay at Lala Lapa again as it felt like a home away from home. Everything we needed was provided for and even more. Thank you, everyone.

Carina H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Baie aangenaam.

Sein sterre.

Lauren H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Very comfortable.

We thoroughly enjoyed our stay. The unit was clean and comfortable with everything we needed. Our hosts were incredibly kind and helpful while still giving us our privacy. Will definitely stay again.

Charleen V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen V

Fantasties!

Baie oulike toegeruste plekkie! Alles is mooi skoon en netjies! Elektriese komberse op al die beddens was 'n hoogtepunt!

Jeanine J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J

Ons het heerlik gebly. Moderne huisie met alles wat jy nodig het.

Ons sal definitief weer by Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie bespreek.

Linda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Heerlik.

Dit was 'n voorreg om by Lala Lapa te kuier. Die plekkie is baie netjies en baie keurig gemeubileer met verrassende byvoordele soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eienaars, Darien en Martin het ons welkom laat voel en is twee besonderse mense. Die plekkie is in 'n pragtige tuin en straal 'n rustigheid uit wat dit die moeite werd maak. Ons sal Lala Lapa beslis aanbeveel en verseker weer in die toekoms daar gaan kuier.

Marleze M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze M

Slaap en rustig gekuier.

Alles was netjies, baie lekker huis. Enigste negatief was die bed in die slaapkamer langs die badkamer was baie ongemaklik, en indien jy omdraai dan raas die bed. Anderste baie baie netjies.

Hendre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre J

Heerlike bestemming vir oornag.

Het lekker gebly by Lala Lapa op pad wildtuin toe. Huis was gerieflik en ontvangs was baie vriendelik.

Oscar M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M

Wonderful.

It was a nice and cool place to stay and the owners don't even interfere or disturb in any way. Myself and my friends will definitely go back some other time.

Elma V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik. Die gasvrou en gasheer baie gasvry. Het lekker gebly.

Nelie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie D

Gerieflik, netjies en skoon.

Met ons aankoms was Darien baie vriendelik en het ons gewys waar alles is. Die eenheid was werklik baie netjies en skoon gewees. Ek was regtig verras met die grootte van die eenheid, met 3 kinders was daar meer as genoeg ruimte vir almal. Die "wow" was om te sien daar is 'n skottelgoedwasser (bonus), wasmasjien en droër én dan voorsien sy nog die waspoeier en skottelgoedwasser se seep ook. By ander plekke het ek dit self aangekoop. Baie dankie, Darien, ek sal vir seker weer by julle kom oorbly.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 19, Sonheuwel, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnNk5KjR9gUID9IiVeCHQEx9SgET8mEC7Dgko2Mr08FEZeGRx9s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 19 De Kock Street Sonheuwel 1206 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48721 30.96718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang