Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Pansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Lala Pansie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zander P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander P

Regtig baie lekker en verwelkomend.

Dit was regtig baie lekker met alles wat mens nodig sal kry.

Natalie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Fantastic.

We had a wonderful time staying here, the space was neat and everything I needed was available. The host was wonderful.

Nadia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

As jy 'n baie netjiese goeie waarde vir geld verblyf soek, is Lala Pansie die plek.

Lieflik gewees! Ek sal Lala Pansie beslis aanbeveel. Alles was verskriklik netjies. Die eenheid bevat alles wat nodig is, van tee tot 'n haardroër. Spesiale versoeke vir 'n ekstra matras is voorsien soos versoek. Ons is vriendelik ontvang en het geweet ons kan gerus iets vra indien nodig. Eenheid is baie skoon en regtig naby aan alles. Omgewing is stil en rustig. Hierdie was die perfekte plek vir 2 aande se oorbly om 'n familiegeleentheid by te woon in die dorp.

Elrina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Beautiful, clean, and fresh-smelling.

Beautiful, clean place. Comfortable bed and smells very nice.

Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Waarde vir geld.

Pragtig! Skoon! Netjies! Ons het lekker gebly.

Sias K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sias K

Goed vir kort periode.

Eenheid se deur kan nie sluit nie. Stel nie belang om dit te herstel nie. Baie geraas van inwoners vroeg in die aand.

Jan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Vriendelik ontvang en heerlik gebly! Privaat en gerieflik. Kan beslis aanbeveel.

Antoinette J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Ja, beslis netjies, skoon en modern.

Vir die doel van 'n besoek en een nag se oorblyf, was dit perfek netjies en skoon. Die gasvrou het my toegelaat om al 10h00 die oggend my oornagbagasie in die selfsorg-eenheid te bêre, wat baie gehelp het.

Jeaques J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaques J

Gemaklik.

Baie netjies met DStv.

Roma B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roma B

What a lovely stay it was.

Very quiet area. Love the walking routes. Near to shops and beaches. Can't wait for my next visit.

Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K

Rustig.

Baie lekker, netjies en skoon.

Anton G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Baie netjies en gerieflik.

Pragtige omgewing geleë en naby winkels.

Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Netjies en volledig toegerus.

Redelik goed geleë. Nie naby swemstrand nie, maar naby genoeg om te ry.

Lionel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel M

Was gerieflik.

Sentraal, skoon en veilig.

Stefan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan M

Baie rustig en stil in Stilbaai! Baie Vriendelike eienaars, doen ook lekker visvang-charters, lekker vir afsluit, gordyne toetrek en rus.

Sal weer in Stilbaai kom elope.

Herman V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Dit was heerlik.

Baie lekker, dankie.

Charnelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle V

Lekker plekkie!

Baie lekker gebly, het alles wat met nodig het! Tot 'n vriendelik kat vir verwelkoming.

Stephnie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephnie H

Netjies.

Goed vir oorbly vir 'n dag of 2.

Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carla S

The owner was frienldy and the room was spotless and well equiped.

Would only recommend it as a strictly one-night sleep-over stay with no self-catering.

Louise D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Good.

Very clean and modern, lovely host.

Lala Pansie se terugvoer

Hi Louise. It was a pleasure to be your host. Thanks for the nice review. Please come visit again soon.

Lala Pansie
Debra T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra T

Absoluut perfekte oornagverblyf.

So beautiful plekkie. Als wat mens nodig het en meer vir oornag bly, so baie dankie aan die webtuiste en die gasvrou van Lala Pansie. Sal vir seker vir mense aanbeveel.

Lala Pansie se terugvoer

Hallo Debra. Ek is so bly julle het van ons plekkie gehou. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Lala Pansie
Theodor S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor S

Ons het lekker gerus. Veilig gevoel en motor agter hek toe. Privaat en eenkant.

Ons versoeke is mooi na gekyk.

Lala Pansie se terugvoer

Hi Theodor, julle was fantastiese gaste. Kom kuier asb gou weer by Lala Pansie.

Lala Pansie
Terry-lee W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-lee W

Pragtige plekkie, baie netjies en skoon, als wat jy nodig het!

Ons het baie lekker gebly.

Lala Pansie se terugvoer

Hi Terry-Lee, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom asb gou-gou weer.

Lala Pansie
Jolandi N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi N

Baie lekker en vriendelike mense.

Alles was netjies en soos adverteer is alles beskikbaar.

Lala Pansie se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lala Pansie
Anton Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Z

Skoon, veilig en netjies!

Lala Pansie is goed geleë en daar is veilige parkering. Het die verblyf regtig geniet.

Lala Pansie se terugvoer

Dankie Anton, ons hoop om jou gou weer by Lala Pansie te sien.

Lala Pansie
Desmond M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M

Baie beslis waarde vir geld.

Ons het 'n bedrywige program gehad en het die akkommodasie net gebruik om twee nagte te oornag en dit was perfek vir ons behoefte. Dit is baie keurig ingerig, pynlik netjies en baie beslis waarde vir geld. Ons het al baie meer betaal vir soortgelyke geriewe. Ons sal beslis weer daar bly in die toekoms. Baie dankie Kobie vir die warmwaterfles en ekstra lig tydens die kragonderbrekings.

Lala Pansie se terugvoer

Baie dankie Desmond. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom by Lala Pansie.

Lala Pansie
Alex V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Aangename verblyf, alles baie netjies. Veilige parkering.

Het nie eienaar ontmoet nie.

Lala Pansie se terugvoer

Dankie vir jou resensie Alex. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Lala Pansie
Monica M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Vriendelike gasvrou en netjies skoon plekkie.

Kobi was vriendelik en ook moeite gedoen om warm kombersie uit te sit vir ons 15 maande oue dogtertjie. Plekkie is regtig skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Lala Pansie se terugvoer

Hallo Monica
Julle was oulike gaste! Baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb gou-gou weer!
Kobi

Lala Pansie
Ben F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Alles wat mens nodig het, in pragtige rustige atmosfeer saamgevat.

Defnitief aanbeveling van my kant. Netjies ,skoon en baie veilig. Diens is vriendelik, so daarom 5 sterre van my.

Lala Pansie se terugvoer

Dankie Ben. Kom kuier gerus gou weer!

Lala Pansie
Hennie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Buitengewoon mooi, ten volle toegerus, ook DStv beskikbaar en ontsettend skoon en keurig. Goeie, veilige parkeerplek en vriendelike gasvrou.

Die gaste suite is buitengewoon mooi in die sin dat feitlik alles in die vertrek lyk splinternuut. Net die beste lakens, handdoeke ens is beskikbaar. Die gasvrou is besonder gaaf. Die suite is veilig en die ligging in Stilbaai is ook besonder goed, naamlik dat dit geleë is in n baie mooi buurt. Die feit dat daar DStv beskikbaar is in die suite, maak dit des te meer 'n besondere goeie keuse.

Lala Pansie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Lala Pansie
Bhj ( Ben ) S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bhj ( Ben ) S

Baie aangenaam. Stil, behulpsaam en netjies.

Lalapanzi is baie netjies en skoon. Nuwe beddegoed, koffie en tee beskikbaar, stil, en 'n gawe gasvrou. Ons beveel dit aan sonder huiwering en sal ook self weer daar gaan bly.

Lala Pansie se terugvoer

More Ben.
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Kobi

Lala Pansie
Frans M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M

Very clean. Attention to detail. Above average. Lovely place to stay.

I have only praise for Kobi. She can be very proud. It was a pleasure.

Lala Pansie se terugvoer

Thanks so much for your lovely review. We hope to see you again soon.

Lala Pansie
Jeandré D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandré D

Ideaal vir 'n alleenkuier.

Dis die ideale plek vir iemand wat op hul eie wil rus. Die ingeboude kaste verskaf oor as genoeg pakplek vir klere. Die ketel en mikrogolf is ook lekker gerieflik vir 'n vinnige koffie of om wegneemetes te verhit. Wat my die meeste opgeval het, was die moderne dekor en goeie beligting. Dit het my dadelik laat welkom voel. Ek sal beslis die kamer vir ander voorskryf.

Lala Pansie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor gaste voel welkom. Kom asb gou-gou weer.

Lala Pansie
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367820759069 21.411158219899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang