Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Pansie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Zander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Regtig baie lekker en verwelkomend. Dit was regtig baie lekker met alles wat mens nodig sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic. We had a wonderful time staying here, the space was neat and everything I needed was available. The host was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

As jy 'n baie netjiese goeie waarde vir geld verblyf soek, is Lala Pansie die plek. Lieflik gewees! Ek sal Lala Pansie beslis aanbeveel. Alles was verskriklik netjies. Die eenheid bevat alles wat nodig is, van tee tot 'n haardroër. Spesiale versoeke vir 'n ekstra matras is voorsien soos versoek. Ons is vriendelik ontvang en het geweet ons kan gerus iets vra indien nodig. Eenheid is baie skoon en regtig naby aan alles. Omgewing is stil en rustig. Hierdie was die perfekte plek vir 2 aande se oorbly om 'n familiegeleentheid by te woon in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beautiful, clean, and fresh-smelling. Beautiful, clean place. Comfortable bed and smells very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Waarde vir geld. Pragtig! Skoon! Netjies! Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sias K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Goed vir kort periode. Eenheid se deur kan nie sluit nie. Stel nie belang om dit te herstel nie. Baie geraas van inwoners vroeg in die aand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Het aan al ons verwagtinge voldoen. Vriendelik ontvang en heerlik gebly! Privaat en gerieflik. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ja, beslis netjies, skoon en modern. Vir die doel van 'n besoek en een nag se oorblyf, was dit perfek netjies en skoon. Die gasvrou het my toegelaat om al 10h00 die oggend my oornagbagasie in die selfsorg-eenheid te bêre, wat baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaques J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gemaklik. Baie netjies met DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

What a lovely stay it was. Very quiet area. Love the walking routes. Near to shops and beaches. Can't wait for my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367820759069 21.411158219899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang