Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Pansie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lala Pansie is in Stilbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is net 'n entjie se stap van die rivier af en 'n kort entjie se ry na die hoofstrand.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, elektriese ketel en eetgerei, gratis koffie, tee, en drinkwater word met aankoms voorsien. Die kothuis is toegerus met 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ekstra matras kan vir 'n kind onder die ouderdom van 12 voorsien word.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter hekke. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Stilbaai is ideaal vir watersport en daar is baie staproetes in die omgewing. Vir diegene wat in diepsee-hengel belangstel, kan jou gashere jou in aanraking bring met van die beste skippers in die dorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Lala Pansie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lala Pansie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367820759069 21.411158219899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang