Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Pansie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lala Pansie is in Stilbaai en bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgkothuis met ’n privaat ingang. Dit is op ’n eiendom waar die eienaar ook woon. Die eiendom is naby die rivier en die hoofstrand.

Hierdie oopplan-kothuis bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet, asook ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, elektriese ketel en eetgerei. Komplimentêre koffie, tee en drinkwater word met aankoms voorsien. Die kothuis het ’n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. ’n Ekstra matras word vir ’n kind jonger as 12 voorsien.

Daar is veilige onderdakparkeerplek agter hekke. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Stilbaai is ideaal vir watersport en daar is baie voetslaanroetes in die area. Die eienaar kan gaste in kontak met van die beste skippers in die dorp sit, indien hulle in diepsee-visvang belangstel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zander P
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig baie lekker en verwelkomend. Dit was regtig baie lekker met alles wat mens nodig sal kry.
Aug 2024
Natalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a wonderful time staying here, the space was neat and everything I needed was available. The host was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Nadia V
5.0
As jy 'n baie netjiese goeie waarde vir geld verblyf soek, is Lala Pansie die plek. Lieflik gewees! Ek sal Lala Pansie beslis aanbeveel. Alles was ver...
Sien meer
Jan 2024
Jan M
Saam met lewensmaat
5.0
Het aan al ons verwagtinge voldoen. Vriendelik ontvang en heerlik gebly! Privaat en gerieflik. Kan beslis aanbeveel.
Nov 2023
Antoinette J
Saam met lewensmaat
5.0
Ja, beslis netjies, skoon en modern. Vir die doel van 'n besoek en een nag se oorblyf, was dit perfek netjies en skoon. Die gasvrou het my toegelaat o...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lala Pansie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367721130018 21.411134080018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang