Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lala Phantsi

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lala Phantsi bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel en is in Chintsa (Cintsa), 'n unieke dorpie 35 km vanaf Oos-Londen. Dié prentjiemooi dorp bied 'n rustige wegbreek en is omring deur woude, strande waar gaste heerlik kan swem en 'n lieflike strandmeer.

Die verblyf bied slaapplek aan 12 gaste (verkieslik net 8 volwassenes, want daar is 4 slaapkamers en kinders deel met ouers) en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis en 3 kamers in aparte eenhede buite die woonstel. Die slaapkamer in die hoofwoonstel en 1 van die slaapkamers buite het 'n dubbelbed en die ander 2 eenhede het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv, privaat ingang en parkeerplek agter 'n elektriese hek in. Die eenheid het sy eie alarmstelsel.

Besoekers aan Chintsa (Cintsa) kan dinge soos swem, branderplankry, staproetes, besoek aan natuurreservate, visvang, perdry, gholfspeel en fietsry geniet. Daar is ook verskeie restaurante in die dorp vir diegene wat nie self wil kosmaak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lala Phantsi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBq7aSGBzUZDkgwM6t4gS45Y7RHQJksZZhKpo0ud0TOUGqpoIW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 101 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.832648652557 28.1087858978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345