Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalalu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Marc K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very neat and comfortable accommodation. We only stayed for one night, but it was a very nice stay. Very neat and comfortable, with a nice outside area. What you see in the images advertised is what you get. Very pleased with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Clean and comfortable. Our stay at Lalula was very comfortable. We had all we needed, and the place was clean and well-equipped. The host was a great host, and the location was central. Checking in and out was very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rus en vrede op die Tuinroete. Ons gasvrou was baie behulpsaam met al ons behoeftes. ’n Rustige stil verblyf in ’n mooi boomryke area. Ons het baie veilig gevoel. Die moeite werd om te besoek en kan vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik sentraal gelee in 'n stil ongewing. Ons het baie lekker gebly. Baie oulike plek met 'n goeie ligging om George area te verken. Netjiese skoon akkommodasie. Rustig en stil hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik, netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik. Baie lekker. Netjies, modern en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was great. Our stay was great. The place was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

A great place home away from home. The location is superb. I was well received. Communication was great. Very safe. I had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolyn Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Die ligging was gerieflik. Die huisie was skoon. Die los gruis voor die deur is gevaarlik vir ouer mense (my man het daar geval). In die 4 aande wat ons daar gebly het, het ons nooit 'n gasheer ontmoet nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R740
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA726f7297731a8f51b38e77042a1e0222fa07527ed8031e13b988c67bc913b29bda3508bb0002f096a1233bd91aee65f056b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 5 Plantasie Street Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947663988764 22.45484325582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang