Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalamo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Maricke P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vriendelik en tegemoetkomend. Die dames was baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het my aanwysings vir die dorp gegee en het 'n plan gemaak toe hulle WiFi ophou werk het om my nog steeds internettoegang te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit voel of jy by familie kuier. Die twee mees behulpsame dames is daar om jou te ontvang. Die prys sluit ontbyt in en is uitstekende waarde vir geld. Alles vir oornag akkommodasie is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Very welcoming. Very welcoming, would recommend as a convenient overnight stop if entering KNP at the Phalaborwa Gate. Nice, friendly reception and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Lalamo Guest House
Hi Mfafa Safaris, Thank you for your good review, it was nice to accommodate such humble and mannered 2 gentlemen. Have a good afternoon further, Kind regards, Olga

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Soos hierbo. Ons is ontvang deur 2 baie vriendelike dames wat uit hulle pad uit gegaan het om ons te help. Dit is 'n pragtige ou huis met baie potensiaal as gastehuis. Die tuin en perseel is baie netjies. Na 'n lang rit vanaf Klerksdorp kon ons lekker ontspan. Ontbyt was lekker. Nadat ons uitgepak het, kon ons drankies gaan drink by die kroeg. Ons televisie wou nie die aand werk nie, maar dit was buite hulle beheer. Met ons vertrek die volgende oggend wou ons betaal vir die drankies, maar die dames wou nie betaling aanvaar nie aangesien die televisie nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mirna M
1 nag
4.0
Feb 2024

Gemaklike en veilige akkommodasie. Vir 'n enkel man was als perfek dankie. Dit is nie vir mense wat nuwe moderne en wit kamers soek nie. Maar alles was skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan N
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jul 2024

Dit was perfek vir my doel. Ek moes net oorslaap êrens en verder reis. Die twee dames was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is nie luuks nie, maar verseker goed geprys.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rf Monitoring Systems S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

A pleasant stay. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Bekostigbare verblyf in die Bosveld. Lalamo Guest House is 'n baie aangename gastehuis met ruim kamers en voldoende parkering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Lekker gebly. Uitstekende kliëntediens ontvang. Netjiese, skoon kamer met alle geriewe wat ons nodig gehad het. Uitstekende kliëntediens deur gasvrou. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steph N
1 nag
3.2
Jun 2023

Netjies, maar nie waarde vir geld nie. Badkamer lig nie gewerk. Kerse in loadshedding ─ kan seker darem vir elke kamer 'n rechargeable lig gee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang