Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalamo Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 102 resensies vir Lalamo Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Maricke P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricke P

Vriendelik en tegemoetkomend.

Die dames was baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het my aanwysings vir die dorp gegee en het 'n plan gemaak toe hulle WiFi ophou werk het om my nog steeds internettoegang te gee.

Rickus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus N

Dit voel of jy by familie kuier.

Die twee mees behulpsame dames is daar om jou te ontvang. Die prys sluit ontbyt in en is uitstekende waarde vir geld. Alles vir oornag akkommodasie is beskikbaar.

Cedric K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric K

Very welcoming.

Very welcoming, would recommend as a convenient overnight stop if entering KNP at the Phalaborwa Gate. Nice, friendly reception and staff.

Lalamo Guest House se terugvoer

Hi Mfafa Safaris,
Thank you for your good review, it was nice to accommodate such humble and mannered 2 gentlemen.

Have a good afternoon further,

Kind regards,

Olga

Lalamo Guest House
Johann C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

Soos hierbo.

Ons is ontvang deur 2 baie vriendelike dames wat uit hulle pad uit gegaan het om ons te help. Dit is 'n pragtige ou huis met baie potensiaal as gastehuis. Die tuin en perseel is baie netjies. Na 'n lang rit vanaf Klerksdorp kon ons lekker ontspan. Ontbyt was lekker. Nadat ons uitgepak het, kon ons drankies gaan drink by die kroeg. Ons televisie wou nie die aand werk nie, maar dit was buite hulle beheer. Met ons vertrek die volgende oggend wou ons betaal vir die drankies, maar die dames wou nie betaling aanvaar nie aangesien die televisie nie gewerk het nie.

Mirna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mirna M

Gemaklike en veilige akkommodasie.

Vir 'n enkel man was als perfek dankie. Dit is nie vir mense wat nuwe moderne en wit kamers soek nie. Maar alles was skoon, gerieflik en veilig.

Riaan N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan N

Dit was perfek vir my doel. Ek moes net oorslaap êrens en verder reis.

Die twee dames was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is nie luuks nie, maar verseker goed geprys.

Rf Monitoring Systems S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rf Monitoring Systems S

A pleasant stay.

Will definitely stay here again.

Japie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Bekostigbare verblyf in die Bosveld.

Lalamo Guest House is 'n baie aangename gastehuis met ruim kamers en voldoende parkering.

Karin H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Lekker gebly. Uitstekende kliëntediens ontvang.

Netjiese, skoon kamer met alle geriewe wat ons nodig gehad het. Uitstekende kliëntediens deur gasvrou. Sal beslis weer hier bespreek.

Steph N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steph N

Netjies, maar nie waarde vir geld nie.

Badkamer lig nie gewerk. Kerse in loadshedding ─ kan seker darem vir elke kamer 'n rechargeable lig gee.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sean C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean C

Very nice.

Was very nice stay, we enjoyed it.

Japie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Veilig en gerieflik.

Lalamo bied 'n veilige, asook 'n gerieflike verblyf vir elke reisiger!

Debbie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Unforgetable.

Lalamo Guest House is not only value for money, but the hospitality is amazing. Olga and her team will make sure you come back again and again. Lovely place. 1 km from Phalaborwa gate.

Howard N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard N

Wonderful staff and service. Location good for Kruger Park.

Maintenance required to rooms. Broken drain cover in shower, TV required tuning and pillow coming loose at the seams. These are raised to draw attention to management. The overall stay experience was great. Very good value and the staff are incredibly friendly.

Elsie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Baie gerieflik en gesellig.

Die dame is vriendelik en help graag. Sy het selfs ons klere gestryk wat ons die volgende dag nodig gehad het.

Anja S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Baie potensiaal.

Lalamo het baie potensiaal, maar kort dringend instandhoudingswerk. Dit is skoon en netjies. Reg vir een nag se oorslaap. Bestuurderes is baie oulik.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerrie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie H

Baie onvriendelike ontvangs.

DSTV het nie gewerk nie. Die kamer was nie op standaard wat betref skoonmaak nie. Stof in die wasbak? Toiletrolhouer is afgebreek en lê op die vensterbank van die badkamer met ook 'n klomp stof op. WiFi sein is uiters swak. Hulle kan gerus meer vra vir verblyf en eerder 'n beter ontbyt aanbied. Het al veel beter in gastehuise ervaar.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Katinka M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Katinka M

Vriendelike diens, maar vuil kamers.

Mooi tuin, maar die kamers was regtig nie op standaard nie. Stukkende storte, muf op die plafonne, vuil mure. Geen proppe vir bedlampies. Baie vriendelike personeel en ons het die toestand van die kamers gerapporteer.

Gerdia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerdia L

Dit is baie vuil, die vrou van die gastehuis is onplesierig.

Die badkamers was baie vuil, veral die storte. Die beddens pas glad nie bymekaar nie. Die WiFi werk nie. Daar was kokkerotte wat rond geloop het. Die vrou was nie behulpsaam nie.

Lorette B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lorette B

Onaangenaam.

Was nie bewus van ons bespreking, geen water in warm krane, dus net koue water. Ontvangsdame ongeskik. Kamer nie gereed.

Teresa O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Uitstekende gasvrou.

Ek het op laaste nippertjie gevra vir ekstra kamer aangesien vriende besluit het om saam te gaan. En die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer.

Rosa G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa G

Die kamer was netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Daar is 'n afdak vir motors. Die kamers loop almal uit op 'n stoep waarvan ek gehou het. Die twee oggende het ons verskillende ontbyte gekry in 'n baie mooi eetkamer.

Frans N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N

Gasvry.

Het ons baie vriendelik ontvang. Alles skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Sal aanbeveel by vriende en familie.

Jan N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Rustige verblyf - aangename gasvrou.

Heerlik om hier te oornag. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Mpho M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Very nice place, and clean.

It was nice and the staff were friendly. Very close to the site was going to do my work.

Nico D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Sterk aanbeveel.

Hartlike ontvangs. Kamer netjies en skoon en goed toegerus. Die swembad was 'n redding tydens 'n snikhete dag (39.5°!). Sal weer daar vertoef in die toekoms.

Econocom 127cc W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Econocom 127cc W

Gerieflik, netjies en skoon.

Ek slaap as 'n reël oor in die gastehuis wanneer ek Phalaborwa toe gaan vir besigheid. Geen klagtes.

Rut L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rut L

Die eienaar het baie moeite gedoen om na my om te sien.

Die verblyf is baie goed geleë vir die wildtuin. Omtrent 2 km van Phalaborwa hek af. Dit is nie selfsorg nie. Die eienaar voorsien etes.

Nicolaas S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas S

Goeie plek indien slegs oornag word.

Die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt is smaaklik. Daar is egter net onvoldoende parkeerplek.

Irma M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Irma M

Die gradering van 4. 5 - 5 ster was ver van die realiteit.

Die reisigers het dit 2. 5 ster gegradeer vanweë die totale voorkoms van die akkommodasie.

Hannes V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V

Lalamo Gastehuis was nie bewus van ons bespreking nie, alhoewel ons die verwysingsnommer en bevestiging gehad het.

Kamer was nie regtig skoon nie, en die linne het beter dae gehad.

Isabel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Isabel S

The establishment was comfortable, but needs some TLC.

Comfortable, but not one of our best choices. The establishment is a little tired. Would choose another guest house in Phalaborwa.

Andries D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andries D

Sal nie weer daar bly nie.

Lalamo se eienaar kan nie Afrikaans praat nie. So hulle ignoreer alle kommunikasie wat jy aan hulle stuur in Afrikaans. Iets wat ek nie geweet het nie.

Anthony G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G

Perfect location.

Lovely guesthouse with great breakfast served.

Lalamo Guest House se terugvoer

Good morning.

Thank you sir, for your good words. At Lalamo we strive and commit to not disappoint our guests.

Have a lovely day further.
Take care and stay safe.

Lalamo Guest House
Reinart S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinart S

Baie aangenaam. Lekker tyd daar gehaad met ’n fantastiese ontbyt.

Ons was totaal verras met die groot ontbyt.

Leon L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Gerieflik, gemaklik en bekostigbaar.

Sien sterre

Johan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Aangename algehele ervaring.

Dis altyd lekker om hier oor te bly.

Charlene T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene T

Heerlike rustige atmosfeer, vriendelike diens en baie lekker ontbyt!

Ons het die rustigheid geniet en kon heerlik afkoel in die swembad.

Econocom 127cc W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Econocom 127cc W

Soos om by die huis te wees.

Tevrede met alles.

Hugo V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Oud, maar lekker.

Die gastehuis is al oud met ou meubels, maar mense vriendelik en baie behulpsaam. Plekkie is skoon en netjies. Jy kry vir wat jy betaal.

Runa-marie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runa-marie J

Wonderlik!

Ideaal om uitgerus jou vakansie in die Krugerwildtuin te begin. Die gastehuis is in 'n stil straat, alles is skoon en netjies en die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. 'n Pluspunt sou 'n groter yskas in die kamer wees om die vars produkte oornag koud te hou.

Ina D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Puik verblyf netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie netjiese, skoon plekkie met 'n lekker verrassing van 'n bottel wyn en eetgoedjies. Die ontbyt wat by die prys ingelsuit is was net so lekker.

Irma L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L

Aangenaam.

Sien sterre.

Premakrishnan G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Premakrishnan G

Fabulous.

Great breakfast. Very clean.

Jan N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Probeer dit gerus.

Sal dit beslis aanbeveel. Rustige atmosfeer. Heerlike ontbyt. Gasvrou baie aangename persoon.

Peter N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

We would stay here again if we came back to Phalaborwa!

We enjoyed our 2 night stay. The owner was very friendly and upgraded us to a double room, as we had booked the wrong room. We really appreciated the free bottle of red wine, what a nice gesture!

Estian V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian V

Baie lekker.

Sal weer kom.

Egon S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egon S

Accommodation was comfortable and clean and friendly service.

Excellent stay for a night when going to the Kruger Park.

Mochabo Peter M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mochabo Peter M

The place is quiet, they serve nice breakfast, the employees are humble and helpful.

See rating.

Mavis D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis D

A great overnight experience topped up with a champion breakfast.

We booked into this tranquil guest house on our way back to Gauteng after five wonderful days in the Kruger Park. We were not disappointed! We were met by the owner of Lala Mo and shown to our rooms which were invitingly cosy and immaculately clean. Gift baskets of tempting goodies awaited us and were most appreciated. The en-suite bathrooms were sparkling clean and in good working order. The rooms are small and compact, quite suitable for an overnight stay. The following morning an amazing breakfast was served in a neat dining room. An excellent way to start the new day and tackle the long journey back to Gauteng. Lala Mo means "Sleep here" and we will not hesitate to make use of this guest house again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker oornag ervaring, aangevul met 'n kampioen ontbyt.

Ons het ingeklok by dié rustige gastehuis op pad terug na Gauteng, ná vyf wonderlike dae in die Krugerwildtuin. Ons was nie teleurgestel nie! Ons is deur die eienaar van Lalamo ontmoet en na ons kamers gewys wat gesellig en onberispelik skoon was. Geskenkmandjies van heerlike lekkernye het ons gewag en ons is waardeer. Die en suite-badkamers was silwerskoon en in goeie werkende toestand. Die kamers is klein en kompak, baie geskik vir 'n oornagverblyf. Die volgende oggend is 'n wonderlike ontbyt in 'n netjiese eetkamer bedien. 'n Uitstekende manier om die nuwe dag te begin en die lang reis na Gauteng aan te pak. Lalamo beteken "Slaap hier" en ons sal nie huiwer om weer van hierdie gastehuis gebruik te maak nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lalamo Guest House se terugvoer

Good day Mavis,

Thank you very much for your kind words. We strive to serve the best to guests. We look forward to hosting you again.

Have a lovely day further.

Kind regards,
Olga.

Lalamo Guest House
Gawie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V

Was gerieflik.

Goeie ontvangs en baie gerieflik.

Alister A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alister A

Waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Dit is ruim, skoon en netjies. Bed is gemaklik en ontbyt is uitstekend.

Marianna G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna G

Gerieflik naby die wildtuin.

Vriendelik ontvangs met aankoms.

Hyla S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla S

Gerieflik, skoon, stil en rustig gewees.

Die kamer was regtig baie netjies en skoon. Dis wel bietjie beknop as jy binne wil sit en ontspan of TV kyk. Ons het maar op die bed gelê. Die oulike bederf op die bed laat jou werklik tuis voel.

Christo F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Baie lekker gebly en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Net die laaste nag en oggend was daar nie warm water nie. Verder baie lekker gebly.

Wilna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Vriendelike, behulpsame en skoon fasiliteite.

Die omgewing en tuin is rustig, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is skoon, hoewel nie modern en baie smaakvol nie. Die ontbyt is voldoende. Ek sal weer in Lalamo oorbly.

Rona S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rona S

Baie naby aan Wildtuin, maar kort 'n goeie skoonmaak.

Pragtige plek met mooi tuine. Die kamers kort aandag en was ongelukkig vuil. Dalk was die komplimentêre wyn daar om jou aandag van die vuil kamer af te trek. Glad nie soos die foto's nie.

Tobias L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tobias L

Lekker naby die wildtuin.

Gerieflik naby die wildtuin, vriendelike ontvangs, kan dit aanbeveel.

Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D

Veilig en skoon.

Ongelukkig soos op die blad geadverteer is die swembad glad nie werkend nie. Dit sal gaaf wees as ons ingelig was oor dit.

Lalamo Guest House se terugvoer

Good day,

We do apologies about the pool, the water got taken out due to a bad storm where mud was laying at the bottom of pool and it looked like a swamp, we emptied pool and took the opportunity to paint it, pool is already up and running again, this only took a week.

Regards

Lalamo Guest House
Elize V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize V

Is waarde vir geld. Kan werk vir een aand se verblyf.

Die vertrekke het bietjie aandag nodig. Diens was goed. Het egter nie voorsiening gemaak vir vakansiedag nie. Ontbyt was dus heelwat later.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacob V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Was baie aangenaam verras.

Sien sterre.

Ray M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray M

Warm and welcoming hospitality. Excellent breakfast and pleasant surroundings.

On our way to the KNP we stopped over at the Lalamo Guest House for the night. We arrived late and were pleasantly surprised at the warm and courteous manner we were received. Management could not do enough to please my wife and I and two overseas guests we had with us. A truly heartwarming experience.

Pieter W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W

Kamers baie skoon en die ontbyt was baie lekker.

Kamer 1 is baie klein, kan meer spasie skep deur van die meubels te herrangskik. Ander kamers blyk ruimer te wees. Baie vriendelik ontvang, plek baie skoon en die ontbyt was baie lekker. Goeie waarde vir geld.

Johan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Aangename verblyf en vriendelike diens.

Ons het die verblyf by Lalamo Guest House baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en die ontbyt die volgende oggend was uitstekend. Die enigste probleem was dat die badkamer (en veral die stort), 'n goeie skoonmaak kort. Die badkamer kan ook opradeer word. Ons sal egter beslis weer van Lalamo Guest House gebruik maak.

Kobus L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en dit het in al ons behoeftes voorsien. Sal die plek beslis aanbeveel. Goeie oornagplek voordat jy Kruger Nasionale Park besoek.

Lalamo Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you for your review.

Have a lovely weekend further,

Kind regards,
Olga

Lalamo Guest House
Ate O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ate O

Lekker ontbyt.

Ons het hierdie plek geniet.

Robert W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, ruim kamers, pragtige tuin en 5 ster-ontbyt.

Petra B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Baie tevrede met ons ervaring by Lalamo.

3 Volwassenes in ‘n baie gerieflike familiekamer, heerlike ontbyt, baie vriendelike diens, lekker naby aan die Krugerwildtuin se hek - ons sal weer by Lalamo tuisgaan.

Starlyn G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Starlyn G

Lekker.

Daar was 2 kamers bespreek en toe ek opdaag is Lalamo net bewus van 1. Gelukkig moes my kollega kanselleer en huiswaarts gaan anders het ons 'n groot probleem gehad!

Hyla S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla S

Rustig en naby aan alles. Bederfverblyf.

Ons is baie bederf met ons aankoms. Vriendelik ontvang en met alles gehelp waarmee hulle kon. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Met 'n klein babatjie het ons 'n mikrogolfoond baie gemis, maar ons het die een in die kantoor gebruik met toestemming. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ntshenge L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshenge L

Acceptable.

I enjoyed my stay and I may revisit it.

Chris S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S

Baie gerieflik vir ons wat Wildtuin toe wou gaan. Baie vriendelike diens.

Kamer was baie netjies en diens was baie goed. Ek het net gesukkel omdat daar nie 'n spieël by die muurproppe was sodat ek kon hare blaas nie. Daar is wel een in die badkamer en binne in die kas maar kon nie met die haardroër daar kom om dit te gebruik nie. Anders was als baie lekker en rustig en naby aan als.

Rudy E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudy E

Drie ster akkommodasie, maklik om dit te kry, hulp van bestuurder met aankoms en hulp met die internetskakel om sekere noodboodskappe te pos.

Kamer 4 was baie beknop. Alles was verder reg. Dit was tog maar net vir een aand. Daar was 'n kragpunt vir ons vrieskassies. Bestuurder baie behulpsaam met internet en om ys te voorsien. Ons het eetgoed en 'n komplimentêre bottel wyn ook gekry.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Waarde vir geld. Sal definitief weer daar aanklop.

Vriendelik ontvang en was altyd bereid om te help. Skoon en netjies en naby aan die wildtuin.

Denise M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Good value for money.

Great quiet place to rest after a long day of travel.

Charlene B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Lekker.

Sien sterre.

Linda R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlik, vriendelike staf, lekker kos, baie veilig, baie lekker naweek, familiegroep baie geniet.

Ons was 7 volwassenes en 4 kinders en dit was 'n heerlike naweek. Almal het gekom en gegaan soos hulle wou, familielede het kom groet en ons het gebraai by die swembad en ons het die plek omtrent oorgevat. Die kinders het in die pragtige tuin rondgeloop en fotos geneem. Die staf was so vriendelik en al die tyd beskikbaar as iemand iets wou vra en die ontbyt was baie regtig net so lekker. Die kinders het van een kamer na die ander kon loop sonder dat ons oor hulle veiligheid bekommerd was. Fabulous naweek gehad.

Marius J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Uitstekende diens.

Uitstekende diens, vriendelik, pragtige skoon en netjiese kamers. Ontbyt was briljant. Sal enige tyd Lalamo aanbeveel.

Hetty S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Netjies, skoon en heerlike ontbyt.

Netjiese, skoon en gerieflik met alles wat nodig is vir heerlik uitrus en slaap. Baie lekker ontbyt gekry.

Christo P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Baie lekker en huislike atmosfeer. Baie gasvry en aangenaam.

Ons was baie hartlik ontvang. Die eienaar/bestuurder is bietjie senuweeagtig maar baie hulpvaardig. Ons kamer met drie beddens was rium genoeg en baie netjies. Ons was verras met 'n bottel heerlike Namaqua Merlot wyn as verwelkomingsgeskenk. Dit was baie spesiaal. Ons sal graag mense daarnatoe aanbeveel.

Antoinette S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Lekker rustig, gerieflik en skoon.

Dis 'n baie lekker rustige oornagplekkie. Kamers is gerieflik en skoon. Die wyn en lekkergoed op die bed was ‘n lekker bederf, dankie. Die foutjie met die aantal gaste op ons bespreking was sonder enige moeilikheid reggestel. Die eienaar was ook baie behulpsaam met ons 2 versoeke (vriesplek en vroeg vertrek), baie dankie!

Malie T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie T

Very neat and excellent accommodation.

My husband and I really enjoyed our stay at Lalamo. It’s very safe, neat and the service was excellent. The owner was very friendly and I really feel at home. The breakfast was out of this world. I would recommend it to anyone that needs a neat, comfortable, quite stay. Thanks again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjiese, uitstekende akkommodasie.

My man en ek het ons verblyf by Lalamo vreeslik geniet. Dis baie veilig, netjies en die diens was uitstekend. Die eienaar was baie vriendelik en ek voel baie tuis. Die ontbyt was ongelooflik. Ek sal dit by enigiemand aanbeveel wat op soek is na netjiese, gerieflike, stil verblyf. Weereens dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annalisa T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa T

Simple, clean, relaxing place.

The lady manager is very professional and takes care of her guests very well. The room was clean and everything was fine. Nice environment and pleasant stay.

Daleen C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Heerlik verras met snacks en 'n bottel wyn. Gerieflik om oor te slaap by die Kruger Wildtuin. Sal beslis weer gaan.

Richter V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richter V

Netjies en skoon.

Lekker B&B. Sal weer gebruik in die toekoms.

Jenet M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenet M

Was rustig, skoon en vriendelik en baie gasvry.

Ons was in Wildtuin toe elke dag. So ontbyt was nie 'n opsie vir ons, want ons was te vroeg uit soggens. Maar sou vir seker verkies het om aandete daar te kon eet, of selfs net 'n mikroglof in die kamer sou al kon werk, om kos op te warm. Maar ek moet sê, ons het die 2de aand gevra of hul ons kos sou opwarm en die eienares was wel gaaf genoeg om daarmee te help. So ons kan glad nie oor diens kla nie. Ons was mildelik bederf met ons lekkernye en bottel wyn met ons aankoms, wat ons so spesiaal laat voel het.

Christian P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P

Gastehuis baie oud maar goed in stand gehou en gerieflik.

Sien sterre.

Melanie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

It is a very nice and quite area, service was awesome and breakfast was delicious. Thank you.

We arrived late and were welcomed with open arms. Thank you for a wonderful stay after a long drive.

Eddie O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O

Rustig. Lekker. Waarde vir geld. Tevrede en gelukkig. Sal weer daar kan bly.

Sien sterre.

Alfred M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred M

Gerieflik.

Ons het na 'n plek gesoek waar ons slegs vir een nag kon oorslaap. Lalamo was die beste geprys en was in die omgewing waar ons wou wees. Kamer is netjies en prakties, hoewel 'n bietjie knap. Personeel was baie vriendelik en alles was goed gereël. Ontbyt was smaaklik. Geen klagtes.

Jesco J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jesco J

Netjies en skoon.

Sien sterre.

Riëtte J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte J

Lekker rustig naby die Wildtuin se hek.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het heerlik daar oornag!

Lalamo Guest House se terugvoer

Thank you very much for such an amazing review. we look forward to welcoming you back soon.

Have a lovely day

Lalamo Guest House
Hugo V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Waarde vir geld verblyf.

Ons het lekker gebly. Die gastehuis is goed geleë vir ons besoek aan die Kruger Wildtuin. Die diens was baie goed en ons sal weer daar gaan bly.

Jan N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Baie aangenaam.

Sal beslis weer daar kuier.

Dr Ej D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Ej D

Baie gerieflik en naby die KNP met vriendelike ontvangs.

Ons het 'n bietjie laat by die huis weggekom en die ontvangs het gewag vir ons.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang