Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalani B&B and Self-catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Lalani B&B and Self-catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lidia D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia D

Baie rustig en gasvry.

Dit was fantasties. Skoon en baie vriendelike mense. Sal vir seker weer daar bly.

Hester H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Wonderlik!

Baie lekker en gemaklik.

Lalani B&B and Self-catering Cottages se terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Ansie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Baie mooi, skoon, stil en rustige plek met die lekkerste ontbyt.

Baie dankie vir die gulde ontvangs! Baie dankie vir die hulp met ons bagasie.

Hans W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Baie goed.

Wonderlike ervaring!

Lalani B&B and Self-catering Cottages se terugvoer

Baie bly dat jou verblyf hier lekker was

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Karen P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Gemaklik.

Ons het baie lekker gebly.

Charmaine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Nice stay a stone throw from town.

Clean and comfortable. Although a short stay I would definitely recommend Lalani B&B. The warm blankets were a nice touch after a long day in the cold weather.

Wilco E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco E

Rustig, veilig en baie kalm.

Riversdal is 'n dorpie waar mens voel jy is altyd veilig met die mooiste uitsigte. As mens deurry uit na Lalani toe sien jy net die mooiste plase en berge en dit is wat alles so rustig daar maak.

Mariana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Gerieflik.

Gerieflik. Alles wat nodig is.

Gerhard D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Heerlike plaasgevoel.

Lieflike huisie vir selfsorg met als in wat nodig is.

Lemari F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lemari F

Vriendelike atmosfeer, goeie ligging.

Lalani was 5min se ry van die skool af waar sportbyeenkom gehou is. Als was skoon en netjies. Sou net daarvan gehou het om vooraf te weet van die klammigheid.

Willem V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Lekker op die plaas!

Meer plek vir jou rand sal jy nie maklik kry nie. Die woonstel is basies 'n 'n plaashuis op sy eie! Volledig toegeruste akkommodasie vir selfsorg. Ek sal graag 'n naweek daar wil oorbly. Julle sien my weer! Die ontbyt is fantasties. Die personeel is 'n plesier om te beleef! Dit was 'n aangename ondervinding vir my.

Maryke T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T

Rustige plaasatmosfeer, lekker warm kombers maak 'n verskil in die winter.

Plaasatmosfeer, lekker stil. Goeie ligging, nie te ver uit dorp nie.

Wilco E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco E

Lekker veilig en ontspannend.

Dit is baie rustig en ontspannend buite die dorp met mooi uitsig van die berge en die dorpie en lekker rustige plaaslewe.

Lucette P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucette P

Relaxing.

The farm stay was good.

Jerry V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V

Aangenaam, rustig en genotvol.

Ontbyt was heerlik. Die personeel is baie vriendelik.

Louis M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Vriendelik, netjies, skoon, rustig.

Pragtige outydse houtmeubels. Heerlike boerekos-aandete. Die ontbyt net so goed. Stil omgewing, nie die geraas van 'n plek in 'n dorp nie. Kan die natuur buite geniet.

Viljee J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viljee J

Lekker.

Vriendelik ontvang. Hou van die plaas. Mooi skoon.

Dawid M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Fantastiese blyplek.

Dit was 'n heerlike ervaring! Ligging is great, mooi, skoon en definitief die moeite werd!

Morne N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N

Vriendelike ontvangs, hulpvaardige personeel, besonderse fasiliteit en die heerlikste ontbyt.

Ek sal enige tyd weer daar kom oorslaap.

Valerie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie K

Dis 'n heerlike rustige verblyf op die plaas met koeie wat jou elke oggend kom groet.

Moes inderhaas ander verblyf kry gedurende Desembervakansie en gasvrou was baie behulpsaam. Heerlike ervaring so op die plaas net 40 km vanaf Stilbaai. Best of both worlds ervaar. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Julius S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julius S

Die Cottage is meer as gerieflik en is die omgewing baie rustig maar nodig 'n bietjie opknapping.

Die opwasbakke benodig nuwe proppe en was daar geen vadoeke toe ons arriveer het nie. Ons moes daarvoor vra. Die tuinstoele en tafel by die braai-area was vir die sewe dae wat ons daar vertoef het nie behoorlik skoongemaak nie en het dit geen kussings waarop mens kan sit nie. Ons het redelik baie tyd buite spandeer. Geen braaigereedskap beskikbaar behalwe 'n ou draadrooster wat ons bure kom "leen'' het. Herstel die ou paar dingetjies en is dit 'n heerlike verblyffasiliteit.

Ilse B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Baie lekker.

Baie goed, dankie.

Oloff B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff B

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang en die lekker verblyf is moontlik gemaak deur die vriendelikheid en behulpsaamheid van die gasheer en vrou. Voorwaar 'n goeie ervaring en diens wat weer benut en aanbeveel sal word.

Lalani B&B and Self-catering Cottages se terugvoer

Goeie dag Piet,

Baie dankie, was lekker om julle te ontvang.

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Hennie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig en ontspanne.

Ontvangs was hartlik. Verblyf was silwerskoon en netjies. Ontbyt was baie lekker.

Andries V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Stil, selfversorging, naby noodsaaklike geriewe. Briljant!

Netjies en skoon. Een voorstel: aanduidings meer duidelik asseblief.

Lalani B&B and Self-catering Cottages se terugvoer

Dankie. Sal aandag daaraan gee.

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Robert E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert E

Definitief nie soos geadverteer nie.

Ligging is op plaas/plot en nie in woongebied nie. Ekstra bed wat ingesit is was vol hondehare en baie vuil. Ons het geboek vir 5 gaste maar met asnkoms was net vir 4 bevestig en ons moes ekstra inbetaal vir die addisionele kind. Moes die eienaar verskeie kere kontak on die uitgang het oopgesluit te kry, want die afstandbeheer het nie gewerk nie. Daar is ook in die namiddag en aand geen niemand wat behulpsaam kan wees ingeval van probleme nie.

Lalani B&B and Self-catering Cottages se terugvoer

Beste Robert,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te sien dat jul verblyf nie na wense was nie. Gun my asb. die geleentheid om terugvoer te verskaf op die kommentaar gelewer.

Dit word aangedui op die advertensie dat Lalani op 'n kleinhoewe geleë is buite Riversdale en nie in die dorp self nie.

Ek het terugverwys na die kwotasie wat julle aanvaar het en kan bevestig dat julle slegs bespreek en betaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Met jul aankoms, het jul kinders nie uit die voertuig geklim nie, maar julle het wel genoem dat daar nou 4 kinders by is in plaas van 2. Ek het ‘n ekstra kamer by die B&B gedeelte aangebied wat deur julle afgekeur is. Julle het toe gevra of die kinders by julle in die eenheid kan slaap op 'n ekstra bed of slaapbank. Dit het ons verskaf.

Julle het ook jul hond saamgebring. Toe ons gaan skoonmaak die volgende oggend na jul vertrek vir die dag, het ons gevind dat die hond in ‘n kamer toegemaak is binne die woonstel. Ek het julle gekontak want die hond het verskriklik te kere gegaan en op die beddens rond gehardloop. Terloops, daar was gaste wat die vorige aand ook die ekstra slaapbank gebruik en daar was geen klagtes nie. So enige hondehare op die slaapbank, was heel moontlik jul hond s'n. Daar is ook koffie op die bank gemors.

Die volgende oggend het julle by ontvangs kom vra vir ontbyt. Ons het aan julle verduidelik dat julle die selfsorgeenheid geboek het waarby ontbyt nie ingesluit is nie. Ons het wel die opsie gebied dat julle kan bespreek vir ontbyt vir die oggend daarna.

Die Donderdagaand was ons uit vir ete by vriende. Dit is ‘n splinternuwe afstanbeheerder wat nog slegs 3 keer gebruik was. Ek het my foon by my gehad, maar op die oomblik wat julle my gekontak het dit nie gehoor lui nie. Toe ek die oproep sien, het ek julle teruggebel en die hek vir julle oopgemaak. Die Vrydagoggend toe julle vertrek was ek gou in die dorp, maar my personeel was op die perseel. Donderdagmiddag was hulle ook tot 5 uur hier.

Groete,
Suzette

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Adele D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Heerlik, ons kom beslis weer!

Alles was pynlik netjies en skoon. Die blyplek was baie ruim. Dit was perfek.

Julia F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia F

Die ervaring by Lalani was wonderlik: die uitsig en alles.

Ek en my man het die verblyf baie geniet by Lalani. Suzette se gasvryheid het 'n goeie atmosfeer geskep. Ons sal beslis in die toekoms weer hier tuisgaan.

Jeanne K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Uitstekende gasvrou. Als wat benodig was, is daar.

Na 'n reis van 1500 km was dit heerlik om ongestoord uit te rus. Groot waardering vir die privaatheid wat ek gegun was. Heerlike ontbyt. Dankie vir almal se inset!

Marilyn S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Ons het ons verblyf by Lalani baie geniet.

Die kamer was baie skoon en gerieflik. Die ontbyt was smaaklik en Suzette was baie vriendelik.

Cecil M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil M

Ons het lekker geslaap

Sien die sterre hieronder.

Liam B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam B

Wish I could have stayed far longer - dissapointed I only stopped over.

What a beautiful room the attic is. Spacious and clean. Would happily go back for a longer stay. Great staff and friendly!

Hanneke V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke V

Dit was heerlik en rustig!

Ek het baie lekker gebly en is soos 'n prinses by die ontbyttafel behandel.

Marie-paule V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-paule V

A safe place, lots of privacy and quite a lot for your money!

Friendly people who gave me lots of privacy and yet a warm heart. I got even a better room for the same money!

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoegat E12, Kleinkuisrivierweg, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiODhlYzc0LTdkMGYtNDVjMC1iN2NjLTk0NjIwNzBlOWM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 E12 Zeekoegat Kleinkuisrivier Road 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080371074097 21.271202266216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang