Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lalani B&B and Self-catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bevan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We enjoyed our stay. Ideal for a big group of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie rustig en gasvry. Dit was fantasties. Skoon en baie vriendelike mense. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik! Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Lalani B&B and Self-catering Cottages
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het

Ansie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi, skoon, stil en rustige plek met die lekkerste ontbyt. Baie dankie vir die gulde ontvangs! Baie dankie vir die hulp met ons bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie goed. Wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Lalani B&B and Self-catering Cottages
Baie bly dat jou verblyf hier lekker was

Karen P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Nice stay a stone throw from town. Clean and comfortable. Although a short stay I would definitely recommend Lalani B&B. The warm blankets were a nice touch after a long day in the cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilco E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustig, veilig en baie kalm. Riversdal is 'n dorpie waar mens voel jy is altyd veilig met die mooiste uitsigte. As mens deurry uit na Lalani toe sien jy net die mooiste plase en berge en dit is wat alles so rustig daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Gerieflik. Gerieflik. Alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Heerlike plaasgevoel. Lieflike huisie vir selfsorg met als in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoegat E12, Kleinkuisrivierweg, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiODhlYzc0LTdkMGYtNDVjMC1iN2NjLTk0NjIwNzBlOWM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 E12 Zeekoegat Kleinkuisrivier Road 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080371074097 21.271202266216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345