Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalani Nathi Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Lalani Nathi Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ryan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan H

Good. Everything you need is there.

Perfectly adequate. Everything you need for a stop over was there.

Ingrid A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

Genuine old world hospitality.

A period home with pressed ceilings.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind comments, it means a lot to us. It was a pleasure hosting you and hope to see you again some day! Johann

Lalani Nathi Guesthouse
Phillip G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Ligging perfek.

Vriendelike mense en baie behulpsaam. Naby heerlike kuierplek. Baie veilig. Goeie oorbly vir verdere reise.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer, altyd welkom.

Lalani Nathi Guesthouse
Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S

Baie netjies en skoon met pragtige meubels.

Kon egter nie die televisie kry om te werk nie die WiFi wat uncapped is het net gebuffer.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle verblyf, jammer die ongerief probleem is opgelos. Kom gerus weer.

Lalani Nathi Guesthouse
André S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
André S

Ou huis opgedeel in 5 kamers.

Netjies, maar gee koue gevoel. Ek het die afwesigheid van die eienaars op terrein nogal gemis. 'n Reisiger soek dikwels daardie bietjie menslikheid om jou, al is dit net om uit te vind van fasiliteite of padtoestande.

Dr. Paul E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Paul E

Lekker verblyf in ou herehuis!

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was smaakvol gemeubileer en die stilte het ons goed gedoen. Die verwarmer en elektriese komberse was 'n wenner teen die winterkoue! Daar was selfs 'n pootjiesbad in die slaapkamer! Sal beslis Lalani Nathi aanbeveel by almal.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, enige tyd welkom.

Lalani Nathi Guesthouse
Andre F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Baie skoon, vriendelik en stilte.

Beslis aanbeveel vir ander gaste.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, enige tyd welkom.

Lalani Nathi Guesthouse
Lionel P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel P

Baie netjies!

Kan enige tyd gebruik maak van Lalani Nathi Guesthouse. Goeie waarde.

Lalani Nathi Guesthouse se terugvoer

Thank you very much.

Lalani Nathi Guesthouse
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 25, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMDkwOWI2LWE2NjktNGQwMy1hMzIwLTM1ZGJkNGU5YjcyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 25 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968874655143 27.595804184675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang