Lalapanzi
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
AHF Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Aline M - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon so baie diere sien wat na die huis kom. Die geluide van die seekoeie ook.
Rona D - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
Jennifer M - Jan 2023
Algehele gradering
We had the most amazing stay. The house had everything we needed and was well equipped. Andre gave us regular updates, thank you, Andre.
Lalapanzi se terugvoer
Hi Jennifer, thank you for your generous review. We endeavour to provide a value for money, four star bush experience. You are welcome back anytime.
Sonia D - Jul 2023
Algehele gradering
Die huis is baie goed ingerig en maak voorsiening vir alles. Dit is baie netjies en baie prakties. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan.
Lees meerLalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Sonia.
Ons huur nie meer die cottage uit nie aangesien ons nou self daar bly.
Ons sal poog om so min moontlik by die huis verby te beweeg en is nie raserige mense nie. Die canvas skeiding tussen die twee wonings sal ook help. Die Franse drein het bietjie aandag nodig en sal uitgesorteer word.
Theo V - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lalapanzi se terugvoer
Dankie Theo, jou kommentaar word baie waardeer. Kom gerus weer.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Paradys.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie Willem. Met gaste soos julle, en ek bedoel dit ter harte, is dit net 'n plesier om in ons besigheid te wees. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.
Hilda F - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Lalapanzi se terugvoer
Julle is enige tyd baie welkom Hilda. Dankie vir die mooi terugvoer. Dit word baie waardeer.
Denise B - Apr 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay. The place is well maintained and will definitely go again. If I had one issue, it was that there were not enough bath towels for all the guests.
Lalapanzi se terugvoer
Ons skoonmaak dienste is verandwoordelik vir die uitsit van handoeke. Jammer daaroor, sal dit met hulle opneem. Ons streef om vier ster verblyf te verskaf. Omdat ons nie self daar is nie,struikel hulle van tyd tot tyd.
Gert J - Jan 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker.
Lalapanzi se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet, Gert. Kom asseblief weer.
Thinavhuyo M - Des 2021
Algehele gradering
The place is beautiful.
Suzaan K - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Suzaan. Ons streef dit na om vir ons gaste waarde vir geld en 'n genotvolle ervaring te bied.
Kom gerus weer.
Elizabeth Gertruida F - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf terdeë geniet.
Lees meerLalapanzi se terugvoer
Hi Zelda, ons is baie bly dat julle die tydtjie by Lalapanzi geniet het. Ons reklame op die webtuiste stel dit duidelik dat die slaapgeriewe vir 8 mense is wat deel en soos normaal in ons bedryf, is daar maar meeste van die tyd 'n slaapbank betrokke.
Ons is jammer dat julle sewende gas nie sy slaap geriewe geniet het nie. Ons hoop egter dat julle weer sal kom.
Susanna E - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker, was so rustig net soos n bos vakansie moet wees.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Susan.
Ons wil graag he dat ons gaste 'n "Home from home" ondervinding moet he.
Ons het ultrasoniese apparate gekoop soewel as 'n vlermuis huis om van hulle ontslae te raak. Ons is egter in die bos en probeer maar om op 'n ekologiese vriendelike manier met al ons diere bure oor die weg te kom.
Wat die skoonmaak diens betref,ons gebruik hulle al vir jare en ons kry gereeld komplimente in sake hoe skoon ons woning is.
Stella J - Apr 2019
Algehele gradering
Very clean, beautiful home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon, mooi huis.
Pragtige huis en tuin, lieflike plonspoel en braaiarea. Het alles wat mens nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lalapanzi se terugvoer
Thankyou Stella.We try very hard to give our customers a value for money experience.Glad you enjoyed your stay.Please come again
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Lalapanzi se terugvoer
Thank you, Charmaine. You are welcome anytime.
Anzel S - Jan 2019
Algehele gradering
Would not recommend more than 2 adults.
Lalapanzi se terugvoer
Goeiedag Anzel,
We sorry that you found the sleeper couch uncomfortable. It is clearly stated that this form of bedding is on offer at Baobab Cottage in our advert and it is standard practice in the hospitality industry it is better suited to young children.
Rita H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker, maar die veiligheid was vir ons 'n kwessie.
Lalapanzi se terugvoer
Beste Rita,
Ons is jammer julle het nie veilig gevoel nie.Dit is maar vrees vir die onbekende. Ons het nie bedoel om julle bang te praat nie, maar net dat julle moet besef dat Suid-Afrika nie meer 'n velige land is nie. Al is jy in die bos. Marloth Park is wel baie veiliger as ander dorpe of stede in Suid-Afrika.
Groete,
Andre
Usha D - Des 2018
Algehele gradering
It felt like home. Very clean and it was so relaxing.
Lalapanzi se terugvoer
Thank you. We try very hard to provide accommodation that we would like to spend time in.You are welcome any time.
Johan Q - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lalapanzi se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier het, Johan. Julle is enige tyd weer welkom.
Lelanie J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, en lekker atmosfeer.
Lalapanzi se terugvoer
Bly julle het dit geniet Lelanie. Julle is enige tyd welkom.
Christine D - Jun 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bespreek en die res van ons familie saambring.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi evaluering, Christine. Ons probeer om ons deel van die paradys, wat Marloth Park is, aan soeveel mense as moontlik bloot te stel.
Julle is enige tyd weer welkom.
Edward V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig in die natuur.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Edward.Julle is enige tyd weer welkom, dankie dat julle so mooi na ons huis gekyk het.
Pierre-nicolai W - Jan 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Welme H - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lalapanzi se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Welme. Ons waardeer dit.
Ons is besig om Baobab Cottage te bou waar klein families Mamma,Pappa en twee of drie kleingoed, hier vir minder as die helfte van Lalapanzi se tarief kan tuis gaan.
Ons sal vir TravelGround laat weet as ons klaar is.
Groete
Andre
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 1732, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang