Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Andries M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

It was very nice, welcoming and enjoyable place to stay in. The cottage is very clean and next to the sea. Very nice place to visit almost every year. We all really enjoyed the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Ah Andries, thank you for our awesome review. We will welcome you back any time. See soon

Danie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Bakgat - lekker huis om in te bly, goed en met kwaliteit toegerus en alles wat nodig is vir lekker verblyf. Goeie binne-uitleg, baie netjies en baie goed onderhou. Lekker groot balkon met 'n goeie uitsig op die see en omliggende natuur. Baie goed gelee t.o.v. die see/swemstrand wat loopafstand is en 'n baie rustige omgewing waar mens lekker kan chill! Vanessa, die eienares, is 'n vriendelike en aangename epos/WhatsApp-kommunikeerder wie met vrymoedigheid mee gekommunikeer kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Sjoe, Danie. Wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie vir die tyd uit jou dag om vir ons so goeie resensie te skryf, baie dankie. Ons hoop julle kom kuier gou weer, die stoep roep. Vriendelike Groete, Vanessa

Alex D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lovely beach vibes. The house was a great place to stay with friends and young kids. We enjoyed using the deck and the braai, and there's a great view. It's a short walk down to the beach. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Hi Alex, thank you so much for taking the time to provide feedback. We are so delighted to receive a 5 star rating. It is much appreciated. We look forward to seeing you again soon. Best wishes, Lalapanzi Cottage

Jolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Dit was nie besonders nie, want die netheid en reuk was nie goed nie. Die muf reuk het my by die deur ontmoet toe die deur oopgemaak is, en ons almal het gesukkel met sinusprobleme. Die plek lyk asof dit nooit vars lug kry nie. Die beddegoed was nie vars nie. Die huis het nie 'n vars reuk gehad nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie Jolene vir die terugvoer - ons sal daaraan aandag gee. Ons kan definitief bevestig dat 'n professionele skoonmaakspan die huis skoonmaak voor en na elke besoek; en skoon, vars linne en handdoeke word voor elke besoek besorg.

Hansie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Heerlik! Mooi ligging, beeldskone uitsig, die huis voldoen aan ons behoeftes, die kaggel was heerlik. Ek kon lekker braai op die stoep terwyl ons die walvisse kon dop hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie Hansie Altyd lekker om te hoor ons gaste kuier lekker op die stoep. Ons hoop ons sien julle spoedig weer hier by ons. Groete, Vanessa.

Conerick B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

It's a wonderful place. It was perfectly stationed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dear Conerick Thank you for your review. We always appreciate positive feedback from our guests. Lalapanzi Cottage is ready for your next visit and hopes to see you soon. Best regards Vanessa

Renée K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gekuier. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Dankie Renee - altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Lalapanzi Cottage staan reg vir julle volgende wegbreuk. Groete Vanessa

Cheryl C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Fantastic location. House is great and we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Thank you Cheryl - your feedback so much appreciated. Looking forward to see you again. Best regards Vanessa

Liesel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ons kan Lalapanzi Cottage sterk aanbeveel, perfekte ligging met mooi uitkyk op Keurboomstrand. Ons kon nie glo toe ons plek gekry het in die mooie Keurboomstrand nie, en dit nogals in huis wat baie goed geleë is. Dit was die perfekte afsluiting vir ons vakansie. Die diens van Vanessa was vriendelik, die huis mooi netjies en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Baie dankie Liezel - so bly om te hoor julle het lekker gekuier. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Vriendelike groete, Vanessa

Fern V
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Comfortable and easy. Only downside is the very small rooms and beds. Except for the main room, but we spent very little time in the rooms. Lovely big patio and easy access to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Lalapanzi Cottage
Thank you Fern, we know you had a great time with your family and we hope to welcome you back soon. Best regards, Vanessa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa103d35789f58e21ab950f24eeda163b532bd93911238061ddae582e5389a55a94f729b6afbe89a5ffb4419c66e8a6732195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 PO394 Road Mare Nostrum 11 and 12 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003798226498 23.449859011438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang