Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 725 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lalapanzi Cottage is 'n lieflike selfsorg huis vir 8 en is in ‘n veilige kompleks in Keurboomstrand geleë en net 200 m vanaf die strand.

Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat na 'n groot stoep lei.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en daar is 'n aangrensende sonkamer. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het ‘n TV met DStv-kanale, gratis, beperkte WiFi. Daar is ook 'n kaggel. Dit lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Ononderbroke kragtoevoer voorsien die ligte van krag tydens beurtkrag. Daar is 2 parkeerplekke langs die huis.

Keurboomstrand bied pragtige strande waar gaste kan ontspan, visvang en swem en gaste kan ook gaan voetslaan, en wandel in die Keurboomsrivier Natuurreservaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalapanzi Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa103d35789f58e21ab950f24eeda163b532bd93911238061ddae582e5389a55a94f729b6afbe89a5ffb4419c66e8a6732195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 PO394 Road Mare Nostrum 11 and 12 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003798226498 23.449859011438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang