Lalapanzi Hotel
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Bandelierkop, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lalapanzi is 'n hotel in die ou Engelse Tudor-styl. Dit is oorspronklik gebou in 1947 en is geleë in die wild- en beesboerdery-streek van Bandelierskop, slegs 28 km suid van die Soutpansberge. Dit is die mees kenmerkende deel van hierdie omgewing. Die hotel is direk toeganklik vanaf die N1.
Daar is geriewe soos 'n swembad, braaiplek en 'n trampolien vir die jongspan. Daar is 2 kroeë op die perseel en 'n gelisensieerde restaurant waar gaste binne of buite in die pragtige tuine kan sit. Die gastesitkamers is ook ideaal vir gesellige kuiers.
Ons het 'n konferensielokaa, Lovedale Hall, wat plek het vir 300 mense. Ons trou-venue het plek vir 200 mense en het volledige lugversorging. Die Captain Hunt konferensiesaal is bekoorlik en knus en het sitplek vir 30 mense. Ons luisterryke groen tuine is die ideale plek vir tuintroues onder markiestente. Daar is plek vir tot 600 mense.
Die Pafuri- en Punda Maria-ingange tot die 2 miljoen hektaar-Krugerwildtuin, die erfenis van die laaste president van die Transvaal Republiek, Paul Kruger, kan ook gerieflik van ons hotel af bereik word. Verder is daar ook museums, geskiedkundige besienswaardighede of doendinge soos voëlkyk, wandelinge, voetslaan en bergfietsry wat naby die blyplek ervaar kan word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Xanthe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- N1, Bandelierkop, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Lalapanzi Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Bandelierkop, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang