Lalapanzi Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lalapanzi Lodge skuil in die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is tussen wingerd, woud en fynbos versteek. Dit is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en vir dié wat die Kaap wil verken. Verblyf word in selfsorg-lodges en B&B-kamers met en suite-badkamers gebied.
Die hooflodge spog met 2 gerieflike B&B-kamers met koningingrootte-beddens, 2 luukse B&B-kamers met koninggrootte-beddens en 'n luukse suite. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en graits WiFi in. Daar is ook privaat gasbraaigeriewe. Elke kamer het 'n pragtige berg- en see-uitsig en 'n privaat stoep met buitemeubels. Die lodge het sonkrag wat die ligte, plafonwaaiers en internet gedurende beurtkrag aanhou.
Die lodge bied ook verblyf in 2 selfsorgeenhede, Ezantsi Lodge en Phezulu Lodge.
Elke lodge beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis wat met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n gaskaggel en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke lodge het ook 'n balkon en 'n privaat tuin met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n warmbad. Die selfsorg-lodges het elk lieflike see- en berguitsigte.
Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad tussen die hooflodge en die selfsorglodges en alle gaste kan daarvan gebruik maak. Masseerbehandelings is by die masseerterapeut op die perseel in 'n terapiekamer beskikbaar. Ontbyt en aandete is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie-Helene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lalapanzi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang