Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 060 R2 754 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lalapanzi Lodge skuil in die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is tussen wingerd, woud en fynbos versteek. Dit is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en vir dié wat die Kaap wil verken. Verblyf word in selfsorg-lodges en B&B-kamers met en suite-badkamers gebied.

Die lodge spog met 2 gerieflike B&B-kamers met koningingrootte-beddens, 2 luukse B&B-kamers met koninggrootte-beddens en 'n luukse suite. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en graits WiFi in. Daar is ook privaat gasbraaigeriewe. Elke kamer het 'n pragtige berg- en see-uitsig en 'n privaat stoep met buitemeubels. Die lodge het sonkrag wat die ligte, plafonwaaiers en internet gedurende beurtkrag aanhou.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Masseerbehandelings is by die masseerterapeut op die perseel in 'n terapiekamer beskikbaar. Ontbyt en aandete is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Lalapanzi Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie-Helene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalapanzi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 060
R3 060 R2 754
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 060
R3 060 R2 754
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc379c07c7df7743949108a632bfcd618ad6f396274096e2089d1b3978d7c184b6f6347acd05bc837c4e6bf1338a0076a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 060 nouVanaf R2 754 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm 3 Wedderwill Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.103171708759 18.918440144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang