Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
2.4
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.4
Veiligheid
2.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Judi V
1 nag Besigheidsreis
1.4
Aug 2024

Sal nie aanbeveel nie. Geen bad- en wasbakproppe nie, kon dus nie bad gebruik nie. Geen mat by stort of bad nie. Slegs twee badhanddoeke, nie in goeie toestand, geen gesigshanddoeke. Nie stort gebruik nie, het nie skoon gelyk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Janine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Die beste wat ek nog ooit gehad het. Ek wil sê, wat 'n heerlike verblyf. Lala was so 'n ongelooflike gasvrou sowel as haar suster. Lala besit die plek, maar tog was sy in beheer van alles. Dankie Lala dat jy 'n meisiesreis 'n ongelooflike ervaring gemaak het. Ek sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma R
1 nag Gesin met tieners
1.4
Mei 2019

Geensins soos geadverteer. Ek het 3 kamers bespreek vir ons en 2 ander gesinne vir oornagplek na 'n funksie. Volgens die webtuiste was daar 3 slaapkamers met slaapplek vir 3 persone per kamer, ek het toe gevra of daar moontlik 'n ekstra matras in 2 van die kamers gesit kan word vir 1 ekstra kind per kamer. Groot was ons ontnugtering om in elke kamer slegs 'n dubbelbed te vind en in elk van die twee ander kamers 'n dubbelopblaasmatras. Die toilet in die een kamer was foutief, die is gelukkig herstel voor ons teruggekom het van ons funksie. Dakwaaiers in 2 van die kamers was stukkend, die een badkamerdeur kon glad nie toe nie (handvatsel verkeerd om opgesit), die is slegs met 'n skouerophaal afgemaak toe dit gerapporteer is. Die storte lyk geensins soos geadverteer. Beste van als? Ons vriende moes (wat ons vermoed) in die opsigter se privaat kamer slaap! Kaste in slaapkamer en badkamer was vol klere en toiletware.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nothando N
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2019

The service was really bad. I didn't enjoy the place at all. To start with the place looked untidy as we entered the gate. Then they were not welcoming and not even aware that we booked. Even after showing them proof of payment they didn't show any interest. Inside the rooms there was just one glass when we specified that we were two. I had to go ask for a glass to be told they don't have them. There were no towels, I had to go and ask for them and I was told to go fetch them on the washing line. Your showers are too small, the bath was not working and I couldn't have a cup of coffee in the morning as there was nothing. Again they didn't give us our change, all in the name of they don't have one. You people don't have customer service I am really disappointed. I travel a lot with my spouse and this was the worst.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Reneiloe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southdale-rylaan 31, Southdale, Johannesburg, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZejvY8Yu4zY8uDss2spteDtSt5RtY1tkSWWOwF9Hk66QPIVbSK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 31 Southdale Drive Southdale 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.244471651433 28.024784139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang