Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalie Langebaan Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jessemaine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome value for money. It was really enjoyable and peaceful. Love the environment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thank you very much for your review. We hope to see you soon. Best wishes.

Manuela Ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A lovely cosy, neat and safe place to stay. The time spent was great. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Baie mooi en stylvol. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie vir die resensie. Ons gaan beslis plan maak om na al die punte te kyk vir opgraderings vir die woonstel. Ons waardeer die terugvoering. Mooi bly

Esias V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Lekker atmosfeer. Alles was baie tevrede. Kort net iets om badhanddoeke op te hang en die deur by die badkamer sal gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Hi Esias Baie dankie vir die resensie. Ons het ‘n handdoek reeling wat buite is. Jammer as ons dit nie uitgewys het vir julle nie. Ons gaan beslis plan maak oor die deur, dit is op die lys vir 2025. Hoop ons sien julle weer. Groete, Hanneke

Terence C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cosy getaway. We really enjoyed our stay at Lalie Langebaan Akkommodasie. The view was beautiful and the accommodation was cosy and clean. Our hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lui lekker gerus. Netflix and chill kind of weather gehad. Baie lekker gekuier, dankie. Julle was baie hands-on.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Soos bo. Baie gasvryheid, hulp en baie snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle! Sien julle gou weer.

Echard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Presies wat mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis af. Baie dankie aan Lalie Langebaan Akkommodasie vir 'n baie lekker bly in Langebaan. Vriendelike diens en baie netjies en skoon. Dit voel asof ons by 'n familielid se huis kuier, so tuis het ons gevoel. Ons sal vir seker ander aanbeveel, asook selfs weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle! Sien gou weer.

Sibulele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great stay. Stay was great and relaxing time. Clean and friendly owners. A heater would be great in the place in winter. Maybe an outside braai as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thanks Sibulele, we will definitely consider the outside braai, especially for summer. When you visit us again, please use the Dover, and you'll find it warms up the room wonderfully. It was great to meet you and your wife. Best regards, Hanneke.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a63456572eafa7654673a2f5c8a5f7c38fb1589829c4945b66248ee96915daeb6af4c9349d93c07ef33a960411a191694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang