Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lali's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Petro F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable overnight stay. Comfortable stay, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die moeite werd. Die mense was so gasvry. En die kamers was baie mooi. Ek slaap nie sommer in vreemde plekke nie, maar ek het baie lekker geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was baie netjies en skoon. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monnique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was koud maar die kamer was warm en snoesig. Rustig en warm aand gehad. Gastehuis se restaurant was op bystand vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, al was dit net die een aand, die kamer was lekker ruim, en die atmosfeer was net reg om te ontspan en voor te berei vir die laaste deel terug Gauteng toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrp P
1 nag
5.0
Feb 2024

I give this guesthouse 10/10. Absolutely wonderful. Beautiful clean room. Kind host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was net 'n oorstop oppad Suidkus toe, maar was baie lekker, netjies en skoon. Was very enjoyable. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ek en my man het die veilige, netjiese en ruim verblyf geniet. Ek en my man het oornag oppas Natal toe. Die eenheid was ruim en netjies en ons kon ons Afrikaanse stories op DStv volg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Voldoende. Die plek was voldoende vir ons reis kus toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Het die rustige en mooi omgewing geniet. Baie dankie! Sal definitief weer so maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 86, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ade8313b87527e0967dddf165f250418e917306d826ffe3f9c04b11bfc6776c151d92615e1eb6d32169c011e39168ce2d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 86 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.2771717 29.1346111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang