Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lallapanzi Country Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 61 resensies vir Lallapanzi Country Stay
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie lekker gebly!

Die kamer was mooi skoon, beddegoed lekker vars en ons was goed ontvang. Sal beslis weer daar bly.

Carrus Fleet Management P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrus Fleet Management P

Besigheid.

Baie dankie vir die vriendelike hulp, besorgdheid en om ons welkom te laat voel.

Tania S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Heerlik geslaap met lekker warm water.

Gareth L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth L

Comfortable overnight stay.

It was comfortable accommodation with a friendly host, and the amenities were as described on the website.

Nicolette L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette L

Gasvryheid en vriendelikheid.

Baie lekker gebly daar.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tienie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tienie J

Baie sleg geslaap.

Matras was kliphard. Kombers was baie vuil.

Lallapanzi Country Stay se terugvoer

I'm so sorry that you found the mattress hard, but that is a new bed bought at the beginning of this year. As for dirty blankets, they get washed regularly. There's a fireplace in that room and we wash them when the fireplace has been used. However, thank you for your review.

Lallapanzi Country Stay
Mirna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M

Perfekte oornagplek.

Ons was baie gemaklik by Lalapanzi, als skoon, gerieflik, veilig en heerlike nagrus geniet.

Robert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert V

Vriendelike personeel en het alles wat jy nodig het vir 'n oornag in Ermelo.

Goed geleë vir as jy 'n troue in die area bywoon.

Fanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L

Idiaal vir verteenwoordigers wat net 'n aand of twee wil oorbly.

Kamer baie gerieflik en skoon. Diens was baie goed en eienaar is baie vriendellik.

Daniel C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C

Baie lekker. Naby dorp en winkels.

Baie sentraal en veilig. Het basies net daar geslaap en vroeg gery weer.

Wendy B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy B

Clean and sufficient. Safe parking. The bathroom lacks light. There is no hand-held shower fitting to wash hair in the basin. A bar of Lux soap is provided. The WiFi is good. The towels and pillows are beautiful and soft. There is a fireplace with wood for cold evenings. The area is quiet.

Safe parking. The bathroom lacks light. There is no hand-held shower fitting to wash hair in the basin. A bar of Lux soap is provided. The WiFi is good. The towels and pillows are beautiful and soft. There is a fireplace with wood for cold evenings. The area is quiet.

Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Die foto van die 2 ronddawels was misleidend.

Ons 4 volwassenes, het slegs vir 1 nag oornag oppad wildtuin toe en het gedog ons het in die ronddawels bespreek. Een paartjie moes egter in die dame se huis slaap en die ander paartjie in 'n buitekamer teenaan die huis. Die rondawels is losstaande van die huis en dis wat ons ingedagte gehad het. Ek het die bespreking dalk verkeerd verstaan, maar het beslis nie gedink ons gaan in iemand se huis slaap nie. Die kamers was egter ruim en soos op die foto.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ansie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Was baie beïndruk met blyplek en sal beslis wees daar oornag.

Maryna S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Ruim, gemaklik en veilig.

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Marelise R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise R

Kamers is ingerig vir 'n oorslaap.

Basiese fasiliteite, nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Belinda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Skoon en netjies. Het absoluut heerlik geslaap.

Die ligging is ietwat op die buitewyke van die dorp, die paaie is plek-plek baie sleg en heelparty straatligte werk nie buite beurtkragtye nie. Alhoewel die eiendom voorsorg tref om veiligheid te verseker, voel die omgewing nie veilig nie. Reisigers moet net seker maak van die bron van warm water, ons het nie gehad nie.

Sune G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sune G

Ligging swak, foto's misleidend.

Het geboek vir 3 volwassenes met 'n 18 maande en 4-jarige kind. Almal in 1 kamer gesit. Moes toe nog 'n kamer boek. As ek dit geweet het het ek van die begin af 'n beter plek gekry.

Lallapanzi Country Stay se terugvoer

Good day,
On the site it states the room has a double bed and a single bed, as do the photos. I did not put you all in one room, that's the way you booked it, 1 room for 5 people.

Lallapanzi Country Stay
Corne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelike ontvangs.

Die kamer was doodreg vir ons behoeftes.

Avela M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avela M

Awesome.

I liked the place very much, it's nice and stylish, fully equipped. It's close to town and many major fast food restaurants.

Retha G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Baie stil, rustige omgewing.

Die kamer was netjies en die bed baie gerieflik. Die stortwater is lekker warm.

Kobus P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Goeie verblyf.

Als wat nodig was was beskikbaar en 'n heerlike kaggel met hout vir die koue aande en nagte. Dis my tweede keer dat ek daar oorbly en sal weer daar gaan bly. Dankie vir goeie diens en 'n mooi plekkie.

Estelle O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle O

Rustig.

Was rustig om daar te oornag. Al wat ons nodig gehad het.

Tjaart E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tjaart E

Rustig en stil.

Veilige parkering en vriendelike ontvangs.

Cathrien B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cathrien B

Unfortunately it was not what we expected.

Unfortunately, we did not receive what we have hope and booked for. The photos on the website and the actual place is just not the same. Either it must be very old photos or something went wrong. We were not willing to stay and had to find another place to stay. We hope the owners can do something about the place!. All the best!

Sarel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel D

Goeie verblyf.

Skoon en netjies, heerlike ontbyt.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sonet D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Baie netjies en rustig.

Baie pragtig, skoon netjiese plekkie. Baie lekker rustig.

Debbie O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O

Vriendelik, skoon en netjies.

Die verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Die beddens slaap lekker.

Bronwen M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen M

Fulfilled our accommodation needs.

Clean room and a comfortable bed for our nights stay in Ermelo. Very friendly hostess.

Soreta S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta S

Netjies.

Dit is 'n baie gerieflike kamer en alles is netjies en skoon. Ek sal Lallapanzi Country Stay vir enige iemand aanbeveel!

Ronel V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Netjies.

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Yvonne E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E

Vir 'n vinnige, bekostigbare oornag is dit ideaal.

Ons het heerlik gebly, voel net dat die duvet aandag nodig het, veral in die winter!

Michelle P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Netjies en waarde vir geld.

Dit was baie skoon, netjies en die diens was vriendelik en behulpsaam. Die plek is goeie waarde vir geld.

Willem V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Lekker rustig.

Baie mooi plek. Baie rustig verblyf. Kamer baie mooi skoon. Eienaar en werkers baie vriendelik.

Kobus V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Voldoen aan ons behoeftes.

Gasvrou was hulpvaardig en het maklike toegang tot ons roete gehad. Lekker kaggel met baie hout. Kry asb 'n tweede stoel.

Joey S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey S

Baie goed!

Die eienaar is self betrokke, behulpsaam en tegemoetkomend. Die kamer was baie netjies en het in al ons verwagtinge voldoen. Ons het baie lekker geslaap.

Kirsti S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsti S

Friendly and very homey.

All you need is provided and more. Wonderful breakfast and friendly faces.

Diederik M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik M

Goeie waarde vir geld.

In vergelyking met ander plekke is Lallapanzi goeie waarde vir wat jy kry.

Heidi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M

Goed.

Alles was oke, één opmerking, zorg dat je op afgesproken uur er bent, want de uitbaatster was s'avonds niet zo vriendelijk omdat we door verkeersopstopping later incheckten. Ze was via mail op voorhand verwittigd.

Brenda H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda H

Very convenient for overnight stay.

Very comfortable. With a long distance to travel to Bloemfontein, we were unaware of the 7pm cut off time for arrival. Fortunately I called just before 7pm and we got there just in time. With other B&B's we've stayed with in Ermelo we were able to arrive a little later with no problem.

Pierre L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L

Kamer klein, geen sitplek en baie elektriese drade.

Die fasiliteite is baie basies. Yskas was nie aan nie. Moes vra vir 'n bietjie vars melk. Seep was voorheen gebruik en geen seepbakkie in stort. Algemene voorkoms nie baie aantreklik nie.

Sanri K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanri K

Heerlik, warm geslaap!

Rondawel was skoon en netjies! Beddens gerieflik en heerlike met elektriese kombers vir die koue wintersnag. Alles was na wense! Stort net bietjie klein! Ons het nog steeds heerlik geslaap en sal dit aanbeveel!

Carla S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla S

Rustig en lekker.

Baie mooi plek. Dalk net meer muurprope insit vir haardroër ens. Verder was dit 'n baie mooi en netjies plek om te oornag.

Christine K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Baie lekker, diens was uitstekend, sal vir enige iemand aanbeveel.

Lallapanzi was maklik om te kry en diens was baie goed. Die eienaar het ons aanbeveel om by Rocks O'Riley te gaan eet vir die aand, en die was baie lekker.

Hugo Amos V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Nice en skoon en lekker ontbyt.

Ons het heerlik gebly en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Ebrahim K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim K

Really good place.

Really nice place. Owner was really helpful.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fc M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fc M

Beslis nie aangenaam nie.

Het aanvanklik een chalet bespreek en na besluit om tuisversorger saam te neem, direk 2de bespreking gemaak. Per toeval enkele dae voor die tyd gebel oor Inklok. Blyk toe dat 2de chalet nooit bespreek was nie. Kon uiters groot probleem geskep het. Administrasie dus nie na wens. Foto's op die webtuiste is nie ware toedrag van sake. Het bv. leefarea met 'n bank getoon. Daar was egter net een stoel in Rondawel en een stoepstoel op stoep wat slegs groot genoeg vir die een stoel is. Uiters beknop. Badkamer ook beknop en stort nog meer so. Beligting nie na wens vir ouer persone met swakker visie. Slegs 2 enkelbeddens in rondawel en nie dubbelbed soos op foto's nie. Kan Lallapanzi beswaarlik aanbeveel.

Babsie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Babsie C

Skoon en netjies. Nogal duur vir wat mens kry.

Skoon en netjies. 'n Bietjie melk in die yskas sou baie lekker gewees het, Cremora is regtig nie lekker in mens se tee of koffie nie. 'n Nuwe sepie sal goed werk. Iemand anders se gebruikte seep is nie 'n goeie idee nie. Rooibostee sou ook lekker gewees het. Die toilet sonder 'n deur werk nie goed nie.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nomusa S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa S

We enjoyed our stay and thank you to the friendly staff.

I would suggest a braai-area and a swimming pool to be installed.

Pieter R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Dit was pragtig.

Ek sal Lallapanzi Country Stay vir enige iemand aanbeveel.

Dries A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries A

Rustige plek om 'n nag te spandeer.

Regte plek as jy na 'n lang dag op die pad wil rustig raak.

Dirk B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Fantasties.

Dit is baie oulik. Goeie diens ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer soontoe gaan. Goeie waarde vir geld.

Janneman R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman R

Tevrede.

Tyd was baie kort om 'n volledige ervaring te kon beleef maar ons het geen klagtes. Plek is netjies en bekostigbaar. Kan dalk net kamernommers op deure sit vir beter identifikasie.

Annie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annie D

Netjiese bekostigbare verblyf.

Lallapannzi se verblyf is baie geskik vir familie groepe aangesien dit so cosy is.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jorissenstraat 1, Ermelo, 2355, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dec68c6d83a60276e98cfac6d186a799f666a368ccb0ce94a423adca73a301b9981bbc119edc6ecef83c197e0672a66d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 61 5 1 4 1 Jorissen Street Ermelo 2355 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.516707680078 29.995870506809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang