Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lallapanzi Country Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jorissenstraat 1, Ermelo, 2355, Mpumalanga
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lallapanzi Country Stay bied gemaklike verblyf in Ermelo in Mpumalanga. Die gastehuis is ideaal geleë om te dien as 'n oornagverblyf vir sakereisigers of gesinne.

Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers wat elkeen individueel versier is en ingerig is met 2 enkelbeddens of dubbelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, 'n waaier, kroegyskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Karin B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly! Die kamer was mooi skoon, beddegoed lekker vars en ons was goed ontvang. Sal beslis weer daar bly.
Okt 2023
Carrus Fleet Management P
Besigheidsreis
5.0
Besigheid. Baie dankie vir die vriendelike hulp, besorgdheid en om ons welkom te laat voel.
Jul 2023
Tania S
Saam met vriende
4.8
Skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Heerlik geslaap met lekker warm water.
Sep 2023
Gareth L
4.6
Comfortable overnight stay. It was comfortable accommodation with a friendly host, and the amenities were as described on the website.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Mirna M
Saam met lewensmaat
4.6
Perfekte oornagplek. Ons was baie gemaklik by Lalapanzi, als skoon, gerieflik, veilig en heerlike nagrus geniet.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jorissenstraat 1, Ermelo, 2355, Mpumalanga
  • Gaste dink Lallapanzi Country Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jorissenstraat 1, Ermelo, 2355, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dec68c6d83a60276e98cfac6d186a799f666a368ccb0ce94a423adca73a301b9981bbc119edc6ecef83c197e0672a66d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 61 5 1 4 1 Jorissen Street Ermelo 2355 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.516707680078 29.995870506809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang