Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamai Safari

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R11 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamai Safari is grasdak-safarilodges op 'n 10 000 ha-gebied in die Balule Wildreservaat wat met die Krugerwildtuin skakel. Hierdie area is die tuiste van verskeie Afrika-diere, soos die Groot Vyf, en word ook as 'n paradys deur voëlliefhebbers bestempel.

Al die kamers het lugversorging en veskillende uitsigte oor die omliggende area. Elke kamer het ook 'n muskietnet, linne en privaat badkamers met handdoeke.

Alle maaltye word by die lodge bedien waar daar ook WiFi is. Gaste kan in hierdie area ook drankies by die kroeg geniet of 'n aandenking in een van die klein winkeltjies koop. Daar is 'n swembad waarin gaste kan baljaar of hulle kan op die sitplekke met praguitsigte oor die damme ontspan.

Wildritte is in die oggende en middae in Lamai Safari, 'n privaat konsessiegebied van 10 000-hektaar in die Balule Greater Kruger Park beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste

Ligging

  • Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 11 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 11 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65f6a1c15e236a7e9db6abc8459b2df72a03ff783567fc36914b4378591e14d06d1156b85306cb0cf01acb57481d134fe626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 160 per nag, vir 2 mense Lamai Gate, off the R40 Balule Game Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.06725 30.982139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang