Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Seafront

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lambert's Bay Seafront bied verblyf in die stil kant van die dorpie Lambertsbaai. Gaste kan die geluid van die branders geniet terwyl hulle teen die rotse neerstort en die geroep van die meeue terwyl hulle die lug patrolleer.

Verblyf word in 3 eenhede gebied. Die La Mer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste in 2 dubbel en suite-slaapkamers en 2 enkelbeddens in 'n aparte slaapkamer. Le Magnifique het slaapplek vir 2 mense en het 'n volledige kombuis. Le Petit is ideaal vir 'n paartjie en het net basiese selfsorggeriewe. Albei eenhede koester in die warm Afrika-son en geniet onbelemmerde see-uitsigte. Nie net is verblyf goed ingerig en toegerus nie, die verblyf is gerieflik geleë binne 'n kort entjie se stap van die plaaslike winkels af.

Lambertsbaai is 'n juweel van 'n kusdorpie wat sy oorsprong te danke het aan 'n nederige begin as 'n vissersdorpie.

Ons diens nie daagliks nie, maar kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie vir jou pragtige plek en goeie diens. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker, lieflike plek, baie goed ingerig.
Sep 2024
Lewana H
Saam met lewensmaat
5.0
Lambert's Bay Seafront was a pleasure. We only stayed for the one night. Minette was fabulous and assisted us with information pertaini...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
M S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see met ongelooflike sonsondergang. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is baie goed ingerig, baie mooi, skoon, goeie uitsig op die see. Ja, het baie lekker gekuier. Die plek is naby alles, baie mooi uitsig op die...
Sien meer
Aug 2024
Carima V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Gemaklik. Ons het ongelooflik lekker gebly, sal net graag 'n e-plug wil hê in die onderste kamer by die spieël.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 433

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lambert's Bay Seafront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NjJmYWUxLTI0NzUtNDJiYy04YTk2LWUxOWI4ZTQxODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 122 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang