Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberts on the Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Lieflike ruim, goed toegeruste eenheid aan die seefront. Lamberts on the Bay is 'n veilige, netjiese, luukse, ruim woonstel in 'n stil omgewing, onder die eienaar se huis, direk op die seefront by die rotse. Dit bied alles om lekker te rus, gerieflik te bly en die geklots van die branders teen die rotse te hoor. Ons het die verblyf geniet, die pragtige uitsig waardeer en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkkie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Netjies en skoon. Baie lekker plek, met 'n baie mooi view, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Lamberts on the Bay
Baie dankie, Sakkie, julle is enige tyd weer welkom! Vriendelike groete Ronelle Loubser

Marthie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Sien sterre. Pragtige netjiese woonstel met mooi uitsig vanaf die sitkamer en die slaapkamer. Woonstel is teen die see. Wanneer jy uit die hekkie stap is jy op die duin. Lekker rotse om op te sit en ontspan en God se wonder skepping te aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Lamberts on the Bay
Beste Willie Baie dankie vir die positiewe kommentaar oor Lamberts on the Bay. Julle is enige tyd weer welkom. Voorspoed vir die jaar. Vriendelike groete Ronelle Loubser

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj7knaUREloIaFRchi6XMp5E4I3UKvQmq2zjswm80JARzVX98EC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 119 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.103439088584 18.304488399157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang