Lamon Guesthouse
Beskrywing
Die Cala Lily-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wats met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Breekware is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die kamer het 'n eensitplekbank, 'n klein lessenaar, 'n TV met DStv, en lugversorging. Daar is ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Strelitzia-kamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel en yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Breekware is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die kamer het 'n eensitplekbank, 'n klein lessenaar, 'n TV met DStv en dit het 'n lugversorging. Verder is daar 'n verwarmer en verhitte kombers beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassie toegerus. Die eenheid het ook 'n enkelrusbank, verwarmer, elektriese kombers, lessenaar, 'n TV met DStv en lugversorging. Verder is daar 'n aparte ingang, voorportaal en 'n tuin met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Crystal Rose-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met glasstene, 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Copper Glaze het 'n ekstra groot koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stortbad en toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel en yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Breekware is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die eenheid sluit ook 'n elektriese kombers, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en lugversorging in, asook sy eie ingang en privaat sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n ekstra groot koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassie toegerus. Die eenheid het ook 'n enkelrusbank, verwarmer, elektriese kombers, lessenaar, 'n TV met DStv en lugversorging, asook sy eie ingang en voorportaal.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n ekstra groot koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, en 'n dubbelbed, asook 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die eenheid is met 'n skottelgoedwasbak, mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus. Breekware is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV, WiFi en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n gesin en het 2 slaapkamers met 'n ekstra groot koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n dubbelbed in die ander slaapkamer. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassie toegerus. Die eenheid het ook 'n enkelrusbank, verwarmer, elektriese kombers, lessenaar, 'n TV met DStv en lugversorging. Verder is daar 'n aparte ingang, voorportaal en 'n tuin met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang