Lamon Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Rentia V - Aug 2024
Algehele gradering
Altyd 'n goeie ervaring om by Lamon te oornag.
Leon S - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis.
Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf.
Lamon hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Elana, Bestuur en Personeel
Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel
Morne L - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Middag Morne
Baie dankie dat julle Lamon Guesthouse weereens gekies het as die perfekte oornag akkommodasie na 'n lang reis.
So-ook vir julle positiewe terugvoering algaande julle verblyf by ons.
Ons by Lamon Guesthouse sien uit na julle volgende oornag.
Groete
Elana en Bestuur
Hanre B - Jun 2024
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Hennie R - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek met pragtige kamers.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur, en Personeel.
Hannelie W - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing. Kamer is ruim en goed ingerig.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer in verband met julle ervaring oor julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die skoonste, beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel
Cath M - Mei 2023
Algehele gradering
Great host and comfortable stay.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Cath.
We look forward to welcoming you and the group back to Lamon Guesthouse.
Elana (Owner), Management and Staff members
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornagstop.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Goeie more Anton en Mariaan
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor julle belewenis by Lamon Guesthouse.
Dit was heerlik om ou kennisse te kon onthaal by Lamon in Kroonstad.
Ons sien uit na julle terug te verwelkom met volgende Kaapse 'Roadtrip".
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse
Yvette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste diens.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Dit was net vreugde om julle gesin te verwelkom in ons gewilde gesinskamer. Ons ontbyt pakkies is absoluut uniek, ek stem saam met jou. Dankie vir die waardering daarvan, want dit word met soveel liefde in die kombuis gemaak. Ek dra julle boodskap oor aan die personeel van Lamon. Dit is altyd 'n groot motivering vir hulle wanneer hulle besef dit word waardeer deur ons gaste. Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Lamon. Elana, Lamon Guesthouse.
Wicus R - Feb 2023
Algehele gradering
Beste ondervinding.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Wicus. Dit was 'n groot vreugde om julle gesin te verwelkom in ons gesinskamer. Ons rustige omgewing is 'n groot toevoeging tot ons gaste se heerlike verblyf. Ek dra julle terugvoering oor aan die personeel van Lamon, dit bring groot vreugde vir hulle wanneer hulle besef dit word waardeer deur ons gaste.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Lamon.
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.
Chantelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf. Baie mooi.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering Chantelle. Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit vir ons gaste se gerief, word opreg waardeer. Ons gaste se behoeftes is vir ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana Lamon Guesthouse
Johan R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, baie rustig.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Johan.
Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit vir ons gaste se gerief, opreg waardeer. N veilige en rustige omgewing vir ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete,
Elana Lamon Guesthouse.
Elzabe S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Elzabe. Dit maak ons harte bly deur te weet in hierdie moeilike tyd met beurtkrag, ons dit so gerieflik as moontlik kan maak en nogsteeds dankbaarheid van gaste te kry, dit word opreg waardeer. Veiligheid van ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Elana Lamon Guesthouse.
Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag. Vriendelike diens. Aandete en weg neem ontbyt 'n bonus.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Dewald, baie dankie vir jou goeie terugvoering oor jou ervaring by Lamon Guesthouse.
Ons is dankbaar dat jy die aandete en ontbyt pakkie geniet het.
Sien jou weer.
Elana, Bestuur en Personeel
Elizma S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en stil.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer ivm julle ervaring oor julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel
Morne L - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekende diens.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die skoonste, beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Goeie more Naas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat julle gegee het oor julle ervaring en verblyf by Lamon.
Sien uit na julle volgende besoek by ons.
Groete,
Elana (Eienaar),
Lamon Guesthouse
Adriaan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, goeie ligging, maar klein goedjies kort aandag.
Lees meerLamon Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Adriaan, om die misverstand waarna jy verwys uit die weg te ruim, verwag ons vooraf reelings vir vroeg inboek en laat uitboek deur ons gaste en dan ook as hulle spesiale versoeke het. Ongelukkig is daar altyd breekskade wat nie aangemeld word deur gaste nie, die deur kon wel sluit, maar die skuifslot van die deur het die probleem veroorsaak. Wat die veiligheid van Lamon Guesthouse betref het ek aan jou verduidelik dat ons wel 'n kamera sekuriteit stelsel het, want ons gaste se veiligheid stel ons eerste. Jy is 100% korrek met beurtkrag wat vir almal 'n uitdaging in SA is, dit is hoekom ons vir tyd en wyl LED sonkrag ligte in elke kamer sit tot die installasie van die solar kragstelsel geinstaller is.
Ons hoop om julle terug te verwelkom by Lamon Guesthouse
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse
Johanna H - Jun 2023
Algehele gradering
Mense vriendelik, maar plek oud en vuil.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Hanri
Dankie vir jou terugvoering oor julle ervaring by Lamon Guesthouse.
Ek hoop van harte dat jy die regte gastehuis in aanmerking neem met jou terugvoering.
Waar die stelling vandaan kom van "oud en vuil" gaan my verstand te bowe.
Lamon Guesthouse se dekor is alles oorgedoen Augustus tot November 2022, dit sluit in buite die gastehuis sowel as al ons kamers.
Ek het julle dan self opgevolg hoe laat ek julle kan verwag en jy sowel as jou man met sy persoonlike foon omdat jy nie altyd sein gehad het nie, het my laat weet julle gaan na-ure hier aankom. Die dat ons reëlings getref het met die sleutel en remote van die hek. Julle het gevra vir die braai geriewe wat ons alles vir julle voorberei en gereed gekry het en in julle kamer gesit het, waar julle die volgende oggend aan my verslag gegee het, hoe heerlik het julle gekuier en gebraai. Julle kom van Miami af en die koue temperature was vir julle heerlik.
Aan my was vertel julle kon Lamon Guesthouse maklik vind. Ek bring graag onder jou aandag die gastehuis is in die veiligste woonbuurt met 'n rustige atmosfeer. Alhoewel die paaie in die woonbuurte ook maar vol slaggate is soos in al die klein dorpies in die Vrystaat.
Ons het 24-uur kamera toesig en julle voertuig was reg voor julle kamer met die kamera wat voor julle voertuig is.
Ek dink as jy oor die algemeen kyk na Lamon Guesthouse se resensies, sal jy self opmerk, dat al jou stellings wat jy hier gegee het nie ooreenstem met wat deur ander gaste ondervind is nie.
Ek hoop jy kan 'n regstelling maak van julle kant af indien julle verkeerde gastehuis se terugvoering gegee het.
Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.
Elana R - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Elana (my naamgenoot). Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Elana Lamon Guesthouse
Jani V - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning plekkie. Bitter netjies en mooi.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Jani. Dit is altyd lekker om te weet die extra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Elana (eienaar)
Lamon Guesthouse.
Hester V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons oornagverblyf by Lamon Guesthouse was 'n genotvolle ervaring.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering Hester. Ons by Lamon streef daarna om vir ons gaste net die beste diens en verblyf te verseker.
Ons sien baie uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Geniet julle vakansie.
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.
Francois C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Francois. Ongelukkig met Bokkieweek was die kamers met Privaat badkamers
alreeds gevul teen die tyd wat julle die bespreking gedoen het.
Ons sien baie uit na volgende jaar se sport verrigtinge en hoop Bokkieweek sal weer plaasvind in Kroonstad sodat ons julle kan terug verwelkom.
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse
Rentia V - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese oornagverblyf.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Rentia, dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete Elana
Lamon Guesthouse.
Christo D - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf by Lamon Guestshouse.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse
Adele G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie kommunikasie.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Adele, dit is altyd lekker om te weet die extra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Elana
Lamon Guesthouse.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Johan T - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Johan, dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Veiligheid vir ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete Elana
Lamon Guesthouse.
Frikkie H - Des 2021
Algehele gradering
Pure bliss.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Good day Fabian, thank you so much we as a team appreciate your feedback.
Hope to welcome you again in the future.
Thank You
Russell
Vicky S - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Leon S - Nov 2021
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Gerhard L - Sep 2021
Algehele gradering
Nie baie lekker nie.
Danie W - Des 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Danie,
Dit was net n plesier
Groete
Russell
Nicola F - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, net reg vir 1 nag.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Dankie Nicola, slope is reeds vervang met nuwes en die ou slope uit diens geneem sodat hulle nie deurmekaar raak met die nuwes nie.
Groete,
Russell
Trudi C - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Anèl V - Mei 2019
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en skoon.
Wilmari F - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Etienne S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese, lekker gastehuis, netjies, skoon, baie vriendelike mense.
Annette S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese oornagverblyf vir ‘n moë reisiger.
Lees meerKarin B - Mrt 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis af!
Lamon Guesthouse se terugvoer
Dankie Karin. Bly julle en die natneuse het die verblyf by ons geniet. Was 'n groot plesier, julle is werklik aangename gaste. Ons sien reeds uit na julle volgende kuiertjie.
Groete Anne-Lize
Bestuurder
Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons streef daagliks daarna om die beste gastehuis te wees.
Dit is belangrik dat ons gaste goed uitgerus, na 'n heerlike ontbyt, Lamon Guesthouse met 'n glimlag verlaat.
Onthou net julle het nou 'n huis in Kroonstad
Groete Anne-Lize van Vuuren (Bestuurder)
Magda V - Jun 2017
Algehele gradering
Beste blyplek in Kroonstad.
Natalie G - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Sal dit regtig aanbeveel.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)
Maggie T - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maggie.
Onthou net julle het nou 'n huis in K'roonstad.
Hoop ons sien julle binnekort weer by Lamon Guesthouse.
Annatjie B - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om vir ons so 'n goeie terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)
Kenny U - Apr 2017
Algehele gradering
Baie spesiaal!
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou. Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves. Vriendelike groete, Elana.
Deon J - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou.
Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves.
Vriendelike groete
Elana
Andries F - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Andre E - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras! Baie lekker! Sal weer daar oorslaap.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)
Sonja R - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens!
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer wat jy vir ons gee Sonja.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.
Vriendelike groete
Elana
Johan F - Nov 2015
Algehele gradering
Gesellig.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana
Susan V - Okt 2015
Algehele gradering
Huis weg van die huis af, sien julle gou weer.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Susan baie dankie vir die terugvoering.
Dit is altyd die lekkerste kuier plek in die oggende in die ontbytsaal waar almal heerlik lag en gesels voor hulle uitmekaar spat en hulle dag take moet begin.
Ons hoop om jou ook sommer gou weer te sien. Dit is waar ons huis 'n huis is vir ons gaste!
Groete
Elana
Magda V - Mei 2015
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en Elana was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.
Ons wag vir julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Elana
Zeb V - Sep 2014
Algehele gradering
Alles is pragtig versier. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt fantasties.
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.
Ons hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Elana
Magda K - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Lamon Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.
Vriendelike groete
Elana
Isolde H - Mei 2012
Algehele gradering
Just like Home
Lamon Guesthouse se terugvoer
Thank you for your time to give us a review.
We hope to welcome you back at Lamon Guesthouse.
Warm regards
Elana
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang