Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamon Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2024 tot 15 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamon Guesthouse bied luukse verblyf in 'n rustige, stil omgewing.

Die gastehuis beskik oor luukse kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n platskerm-TV en DStv en die kamers het ook elk 'n privaat stoep en ingang. Daar is 'n stoomyster beskikbaar indien dit vooraf bevestig word.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, tennis en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johnny V
Gesin met tieners
5.0
Briljant. Baie vriendelike gasheer en het baie lekker gebly.
Nov 2024
Rentia V
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd 'n goeie ervaring om by Lamon te oornag. Ons is baie vriendelik ontvang, het 'n heerlike nag deurgebring en ons kuier afgesluit met 'n lekker on...
Sien meer
Aug 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en aangenaam. Puik kamer met alles en nog wat ons benodig het vir oornag verblyf.
Mei 2024
Annemarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit is 'n netjiese/pragtige plek. Rustig en die ontbyt was baie lekker. Kamer was skoon en het so lekker geruik. Sal definitief weer terug...
Sien meer
Des 2023
Hennie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornagplek met pragtige kamers. Gasvryheid en ontvangs was uitstekend Etes was heerlik, alhoewel die aandete bietjie duur is. Personeel wa...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Gaste dink Lamon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA489e0ad97e135bbc6b00bae479ac01af6766e1804302e205c75cb4af6159cedefaf9fb0748634cc6b0d25b2e8d35642a2348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang