Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamon Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2025 tot 3 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamon Guesthouse bied luukse verblyf in 'n rustige, stil omgewing.

Die gastehuis beskik oor luukse kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n platskerm-TV en DStv en die kamers het ook elk 'n privaat stoep en ingang. Daar is 'n stoomyster beskikbaar indien dit vooraf bevestig word.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, tennis en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Etienne V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly en die gasheer het moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak.
Jan 2025
Annelize S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag akkommodasie! Lamon is die perfekte gastehuis om oor te slaap. Alles was pragtig skoon en ons het sommer dadelik tuisgevoel!
Jan 2025
Cathy B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Awesome place and exceptionally clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alta S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons het heerlik geslaap. Alles was netjies en skoon. Stil omgewing.
Des 2024
Johnny V
Gesin met tieners
5.0
Briljant. Baie vriendelike gasheer en het baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Gaste dink Lamon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA489e0ad97e135bbc6b00bae479ac01af6766e1804302e205c75cb4af6159cedefaf9fb0748634cc6b0d25b2e8d35642a2348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang