Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamont Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chrissie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek wens dat ek hierdie plek met die baie sielskos, voorheen ontdek het. Die Lamonts is ongelooflike gasvrye mense en maak vir seker dat jy 'n ontspanne kuiertjie by hulle geniet. Die huis is ongelooflik netjies, skoon en met net die beste toerusting toegerus. Pennington is 'n pragtige dorpie met die mooiste natuur en staproetes. Dit voel asof jy skielik op 'n ander planeet geland het tussen die hoog groeiende varings en wilde piesangbome. Die bos het verskeie gebedsbankies waarop jy kan sit om die bos se reuke in te asem. Wildsbokkies, klip dassies, en apies is oral te sien. Die Lamonts het op 'n privaat strandjie naby die huisie 'n ekstra gebedsbankie aangebring waarop jy rustig kan gaan sit en stil word. Die gevoel van veiligheid in Pennington self is 'n wonderlike verwelkoming, veral vir ouer persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
Julle is die wonderlike mense. Jy laat my huil vandag. Dankie vir jou pragtige resensie.

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Klink soos nog. Wat 'n pragtige verblyf. Alles perfek en so mooi. Gashere was soos ou vriende en behulpsaam. Sal beslis weer kuier en langer wil bly. Skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
En nou het julle nuwe vriende gemaak! Sien julle gou gou weer. Mooi loop!

Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic! Quiet, serene and peaceful environment with all amenities available. Very comfortable. The Lamont cottage is beautiful. It has an aesthetic design that you won't find just anywhere. I was impressed by the peaceful atmosphere. The private path to the beachfront allows for walks anytime to enjoy the seaside. The sound of the waves at night is soothing and calming. I will definitely return! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Asemrowend en rustig. Ons kom weer! Asemrowend mooi en baie goed ingerig. Alles wat jou hart kan begeer, is daar om jou verblyf gerieflik en gemaklik te maak. Hier gaan ons baie beslis weer bespreek. Lee het ons vriendelik ontvang. Woorde kan nie hierdie pragtige plekkie beskryf nie. Dankie dat ons hier kon afpak om bietjie te rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
Mense soos julle is altyd hier terug welkom! Sien julle gou weer! Mooi loop!

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rerig 'n lekker plek! Werklik 'n uitsonderlike plek. Baie goed ingerig, uitstekend geleë. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful, relaxing and stress free. What an amazing experience. The host made sure that everything was taken care of and that we had everything we needed. It really is a home away from home. The details are so sweet and the attention to detail is impressive. The host is so accommodating and makes for such a relaxed travel experience. I will definitely be recommending the cottage and will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
Baie dankie! I'm so happy you enjoyed it here. This stone will always call you back; the energy it has heals and relaxes you.

Nicola B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A hidden gem! What a beautiful experience. The combination of a beautiful location, friendly hosts, and thoughtful touches creates the perfect relaxing atmosphere. We even had the opportunity to spot the whales and dolphins. We will be coming back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
You are always welcome back! What a lovely family you are!

Judy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

One of the best places we have ever stayed in. Fabulous! From the time we arrived, we felt most welcome by our host. The cottage was beautifully decorated and immaculate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heaven on earth. In my experience, I will go back again and again. Friendly staff and host. I'll give them 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pure bliss. This cottage is out of this world - both the actual accommodation as well as the location. The cottage has everything, and I mean everything your heart desires. I am a coffee snob and whenever possible travel with my own coffee machine - I did not even have to unpack it, as there are several coffee making options, including a Nespresso machine in the cottage. It truly was a privilege to stay there and I hope I can come back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Cottage
People like you! Warms my heart! It was great having you here and your girls!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 18 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.389597905163 30.693690549992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang