Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamont Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lamont Cottage is in die skilderagtige kusdorpie Pennington in KwaZulu-Natal geleë en is 'n bekoorlike vakansiekothuis wat gaste van ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Met sy nabyheid aan die strand, is hierdie kothuis 'n ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne strandwegbreek.

Dié dubbelverdiepingkothuis bestaan uit 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers, wat gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, Netflix, Disney, Prime Video en Showmax wat na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai oopmaak. Gaste moet asseblief hul eie strandstoele en sambreel saambring.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en maklike toegang tot die strand net oorkant die pad geniet. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen see-uitsig het nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lukas V
Saam met vriende
5.0
Vyfster akkommodasie en omgewing. Lamont Cottage is voortreflik in alle opsigte. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak alles is ...
Sien meer
Jan 2025
Anneri V
Gesin met tieners
5.0
“Pragtige, skoon kothuis! Oortref verwagtinge. Sal beslis weer kom!”. “Perfekte, skoon en gesellige wegbreek!”
Jan 2025
Chrissie F
Saam met lewensmaat
5.0
Ek wens dat ek hierdie plek met die baie sielskos, voorheen ontdek het. Die Lamonts is ongelooflike gasvrye mense en maak vir seker dat jy 'n ontspann...
Sien meer
Jan 2025
Ben S
Saam met lewensmaat
5.0
Klink soos nog. Wat 'n pragtige verblyf. Alles perfek en so mooi. Gashere was soos ou vriende en behulpsaam. Sal beslis weer kuier en langer wil bly. ...
Sien meer
Des 2024
Ryan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Quiet, serene and peaceful environment with all amenities available. Very comfortable. The Lamont cottage is beautiful. It h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lamont Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 18 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.389597905163 30.693690549992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang