Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamont Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lamont Cottage is in die skilderagtige kusdorpie Pennington in KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n bekoorlike vakansiekothuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie kothuis is naby die strand en is die ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne strandwegbreek.

Dié dubbelverdiepingkothuis beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, Netflix, Disney, Prime Video en Showmax. Dit lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste moet asb. hul eie strandstoele en sambreel saambring.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek, en maklike toegang tot die strand net oorkant die pad. Let asb. dat hierdie eenheid geen see-uitsig het nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ryan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Quiet, serene and peaceful environment with all amenities available. Very comfortable. The Lamont cottage is beautiful. It h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Asemrowend en rustig. Ons kom weer! Asemrowend mooi en baie goed ingerig. Alles wat jou hart kan begeer, is daar om jou verblyf gerieflik en gemaklik ...
Sien meer
Nov 2024
Hans D
Saam met lewensmaat
5.0
Rerig 'n lekker plek! Werklik 'n uitsonderlike plek. Baie goed ingerig, uitstekend geleë. Sal definitief weer daar gaan bly.
Okt 2024
Darren W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing and stress free. What an amazing experience. The host made sure that everything was taken care of and that we had ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nicola B
Gesin met klein kinders
5.0
A hidden gem! What a beautiful experience. The combination of a beautiful location, friendly hosts, and thoughtful touches creates the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lamont Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 18 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.389597905163 30.693690549992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang