Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamor Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

5 ster, puik. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die eienaar is vir seker ingestel op die behoeftes van haar gaste. As gas het jy gevoel soos 'n koning. Veilige parkering en pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gertjan
Lamor Gastehuis
Goeie dag, Baie dankie vir die pragtige resensie wat jy geskryf het. Ons waardeer dit en ons is bly as jy 'n wonderlike ervaring gehad het. Vriendelike groete, Lamor Span

Anthony W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was baie lekker. Baie mooi lekker gebly en die diens was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gertjan
Lamor Gastehuis
Goeie dag, Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Lamor Span.

Ilse C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Waarde en gerief. Baie gemaklike geriewe met 'n warm gasvryheid en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was vir ons 'n oorslaap plek op pad na Loskopdam. Het baie lekker oorgeslaap by Lamor. Gaan definitief weer gebruik maak van Lamor Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Skoon en netjies en veilig. Ja, baie en storte skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie skoon en die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Baie lekker gebly, waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gewees. Sal weer kom kuier. Ons het die verblyf baie geniet. Vriendelike diens, netjies en 'n heerlike ontbyt. Ons hondjie was ook welkom. Baie dankie vir die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ja, beslis. Die mense was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte G
1 nag
5.0
Aug 2024

Ons kamers was skoon, netjies en die gastehuis is in 'n rustige omgewing. Ons groep dames, wat daar was vir sport, het heerlik gebly en het ten alle tye veilig gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet C
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker! Ek het dit baie geniet! Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gertjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang