Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamor Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
De Wet C
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker! Ek het dit baie geniet! Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte G
1 nag
5.0
Aug 2024

Ons kamers was skoon, netjies en die gastehuis is in 'n rustige omgewing. Ons groep dames, wat daar was vir sport, het heerlik gebly en het ten alle tye veilig gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Extremely hospitable. Extremely hospitable. Lovely, clean room. Secure property. Excellent breakfast. It was a great overnight stop for our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige plek met gasvrye mense. Ons het oorgeslaap op pad na die Laeveld. Dit was heerlik om in hierdie pragtige plek te kon oornag. Heerlike ontbyt en almal was baie gasvry en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf by Lamor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie luuks. Ons sal vir seker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie mooi en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Top klas oorslaap in Lamor Gastehuis. Dit was my tweede kuier by Lamor en ek wonder twyfel sal ek die gastehuis aanbeveel sonder om na te dink. Die gasheer-en-vrou is bedagsaam, vriendelik, behulpsaam en onsaglik gesteld op die gaste se gemak en geluk. Die kamers is ruim, die karte ongebroke en badkamer top klasgeriewe. Linne vars en super gemaklik, die ontbyt smaaklik en genoeg. Parkeering as jy 'n groot SUV of bakkie bestuur is knap, maar dit is vir seker die minste om oor te bekommer. Regtig 5/5!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gertjan
Lamor Gastehuis
Goeie dag Michael, baie dankie vir die pragtige woorde. Dit is vir ons net 'n plesier om jou hier te hê, en ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete, Lamor Span

Niel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Sal weer hier slaap. Ons het al 'n vorige keer by Lamor Guest House gebly en was weereens nie teleurgesteld nie. Veilige parkering en die kragopwekker was beslis 'n pluspunt tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig, veilig, en naby genoeg aan sakesentrum en sport fasiliteite. Die gastehuis is in die rustige en veilige area van Middelburg geleë. Die kamer was skoon, netjies, en ideaal om een nag te slaap. Die gholfklub, insluitend die tennis en rolbalklub, asook die ringbalbane is binne 10 min se ry. Ons sien uit om volgende keer langer te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Skoon, netjies, nice gardens, nice furniture, very good service. Quiet. Ons het baie lekker gebly dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gertjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang