Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamor Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lamor Guest House is halfpad tussen Gauteng en die Laeveld in die rustige dorpie van Middelburg geleë. Net 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe is Lamor Guest House die ideale oornagplek vir alle besoekers aan die bekende Nasionale Krugerwildtuin en ander Laeveld- en Panorama Roete toerisme besienswaardighede.

Lamor Guest House is huislik en luuks en naby alle geriewe in Middelburg en is u "Tuiste weg van die huis". Ons streef daarna om u, ons gas, te voorsien met vriendelike diens en gasvryheid wat sal maak dat u keer na keer weer wil terugkom.

Met al die myne rondom Middelburg, is Lamor Guest House ook ideaal geleë vir konsultante en verteenwoordigers wat die mynbedryf diens. Die kamers bied ook lekker lessenaar ruimte vir die hardwerkende sakepersoon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cecil N
Saam met vriende
5.0
Skoon en netjies en veilig. Ja, baie en storte skoon en netjies.
Nov 2024
Cecil N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Baie lekker gebly, waarde vir jou geld.
Nov 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gewees. Sal weer kom kuier. Ons het die verblyf baie geniet. Vriendelike diens, netjies en 'n heerlike ontbyt. Ons hondjie was ook welkom. Bai...
Sien meer
Okt 2024
Chantel N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ja, beslis. Die mense was baie vriendelik en gasvry.
Sep 2024
Charlotte G
5.0
Ons kamers was skoon, netjies en die gastehuis is in 'n rustige omgewing. Ons groep dames, wat daar was vir sport, het heerlik gebly en het ten alle t...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gertjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Lamor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang