Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magic TiPi at Lancewood

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great place to switch off and recharge. We thoroughly enjoyed our stay at Magic TiPi. It was clean and well appointed with everything one needs. The lack of cell reception was so welcome and helped to switch off. The open-air shower was awesome and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Thanks for the 5 out of 5 star review, Alan. It was a pleasure to host you and your family at the TiPi's. Sounds like you loved the 'living close to nature' experience. All the best, kind regards. Jackie and Andre

Kuaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Stil, rustig. Baie mooi. Fantastiese staproetes, asemrowende uitsig. Rustig en perfek vir 'n bietjie ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2021

Tranquil and peaceful. Great family getaway, beautiful environment, perfect to build relationships and experience new memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Dear Shaun Thank you for your review of your experience at Magic TiPi camp at Assegai Rest. We are so pleased to read your family enjoyed their stay and created great new memories. Kind regards Jackie and Andre

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Asemrowend! Ek wil oor en oor hiernatoe gaan. Rustigheid, afskakel, net wees, ontspan, natuur, privaatheid, wat meer wil mens hê. Awesomeness is 'n understatement. Ons het heerlik gekuier en gaan definitief weer. Hier herlaai jy weer. Hierdie Tipi tente is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Good day Louise, Wow, thank you so much for your review. We are always so happy that our guests enjoy our space at the TiPi camps. It was a pleasure to host you. Thank you Jackie and Andre

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Fantastic idea, great setup and off the beaten track although close to Robertson. Great short getaway destination, very cold in winter but quiet and retracted. Awesome to recharge for a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marileze P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Ongelooflik lekker. Dis die perfekte wegbreek onder die sterre! Het elke oomblik geniet, die kalmte, die veiligheid en die beste van als, die musiek van die natuur! Ons keer beslis terug, kan nie wag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Dear Marileze, Thank you for staying with us at Noy Noy Tipi, we are pleased to read that you had such a great time and enjoyed the TiPi Experience. It is something special to feel so close to nature and enjoy the beauty. Kind regards, Jackie and Andre

Mechelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Hemel op aarde. Wat 'n verrassing! Definitief iets heeltemal anders as jou normale wittebroodsuite. Na 23 jaar se getroude lewe kan ons nou sê ons het die wittebrood gehad wat ons nie gehad het daardie tyd nie. Dit was wonderlik om weg te kom van die gejaag van die stad en net te kan ontspan tussen die mooi van die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Thank you very much for your kind words. We are happy to hear you enjoyed your belated honeymoon at our romantic Noy Noy TiPi. Look forward to seeing you again in future. Regards, Jackie and Andre

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Magic. Ongelooflik baie moeite gedoen deur die eienaars om hierdie verblyf so rustig en gerieflik as moontlik te maak. Book 'n ekstra aand om seker te wees jy skakel behoorlik af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Hi Henk, Thank you for your review, we are always very happy when guests have a really chilled out and relaxing time. Regards, Andre

Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Onbeskryflik. Die rustigheid, stilte, absolute afsondering is iets om te ervaar. Alles en meer wat jy nodig het. Hulle het werklik aan alles gedink. Ons het dit so baie geniet. Die geriewe is uniek en super skoon. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Ongelooflik lekker en rustig. Dit was 'n baie lekker paar dae by Tipi. Jou siel rus en jy maak kop skoon. Als wat jy nodig het is daar. Dit is awesome om vir 'n paar dae sonder die alledaagse klaar te kom. Baie dankie aan Andre en Jackie vir hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Magic TiPi at Lancewood
Hi Marisa, We are so glad to hear you both had a restful and relaxing stay at the Noy Noy TiPi. We look forward to welcoming you in future. Kind regards, Jackie and Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 315
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 315
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c3979817c71baca5abba0888fc9bdfd018b5e721177e98bf2db0b20510bc83e1bceb96f287b98babdcc6cc000e569b63a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 315 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.775959606118 19.981962221742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang