Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magic TiPi at Lancewood

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Magic TiPi at Lancewood
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alan P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

Great place to switch off and recharge.

We thoroughly enjoyed our stay at Magic TiPi. It was clean and well appointed with everything one needs. The lack of cell reception was so welcome and helped to switch off. The open-air shower was awesome and we will definitely be back.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Thanks for the 5 out of 5 star review, Alan. It was a pleasure to host you and your family at the TiPi's.
Sounds like you loved the 'living close to nature' experience.
All the best, kind regards.
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Kuaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kuaan V

Stil, rustig. Baie mooi.

Fantastiese staproetes, asemrowende uitsig. Rustig en perfek vir 'n bietjie ontspan.

Shaun G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun G

Tranquil and peaceful.

Great family getaway, beautiful environment, perfect to build relationships and experience new memories.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear Shaun
Thank you for your review of your experience at Magic TiPi camp at Assegai Rest. We are so pleased to read your family enjoyed their stay and created great new memories.
Kind regards
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Louise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Asemrowend!

Ek wil oor en oor hiernatoe gaan. Rustigheid, afskakel, net wees, ontspan, natuur, privaatheid, wat meer wil mens hê. Awesomeness is 'n understatement. Ons het heerlik gekuier en gaan definitief weer. Hier herlaai jy weer. Hierdie Tipi tente is 'n wenner.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Good day Louise,

Wow, thank you so much for your review. We are always so happy that our guests enjoy our space at the TiPi camps.
It was a pleasure to host you.

Thank you
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Francois V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Fantastic idea, great setup and off the beaten track although close to Robertson.

Great short getaway destination, very cold in winter but quiet and retracted. Awesome to recharge for a bit.

Marileze P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileze P

Ongelooflik lekker.

Dis die perfekte wegbreek onder die sterre! Het elke oomblik geniet, die kalmte, die veiligheid en die beste van als, die musiek van die natuur! Ons keer beslis terug, kan nie wag nie!

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear Marileze,

Thank you for staying with us at Noy Noy Tipi, we are pleased to read that you had such a great time and enjoyed the TiPi Experience. It is something special to feel so close to nature and enjoy the beauty.

Kind regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Mechelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechelle V

Hemel op aarde.

Wat 'n verrassing! Definitief iets heeltemal anders as jou normale wittebroodsuite. Na 23 jaar se getroude lewe kan ons nou sê ons het die wittebrood gehad wat ons nie gehad het daardie tyd nie. Dit was wonderlik om weg te kom van die gejaag van die stad en net te kan ontspan tussen die mooi van die area.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Thank you very much for your kind words. We are happy to hear you enjoyed your belated honeymoon at our romantic Noy Noy TiPi. Look forward to seeing you again in future.
Regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Henk V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Magic.

Ongelooflik baie moeite gedoen deur die eienaars om hierdie verblyf so rustig en gerieflik as moontlik te maak. Book 'n ekstra aand om seker te wees jy skakel behoorlik af.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Henk,
Thank you for your review, we are always very happy when guests have a really chilled out and relaxing time.
Regards,
Andre

Magic TiPi at Lancewood
Elanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Onbeskryflik.

Die rustigheid, stilte, absolute afsondering is iets om te ervaar. Alles en meer wat jy nodig het. Hulle het werklik aan alles gedink. Ons het dit so baie geniet. Die geriewe is uniek en super skoon. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Marisa G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G

Ongelooflik lekker en rustig.

Dit was 'n baie lekker paar dae by Tipi. Jou siel rus en jy maak kop skoon. Als wat jy nodig het is daar. Dit is awesome om vir 'n paar dae sonder die alledaagse klaar te kom. Baie dankie aan Andre en Jackie vir hul gasvryheid.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Marisa,
We are so glad to hear you both had a restful and relaxing stay at the Noy Noy TiPi. We look forward to welcoming you in future.
Kind regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Rudi B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Perfect spot to relax and to switch off.

We had an absolute wonderful time at Lancewood TiPi Lodge. The owner was friendly and he did a great job in setting up a lovely spot to relax and enjoy the nature. Outside bath and shower, with a fully equipped kitchen, even a coffee plunger. Will definitely go back.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Rudi,
Many thanks for your stunning review of Noy Noy TiPi @ Lancewood Lodge. We are pleased to hear you had such a great stay and enjoyed the TiPi experience.
We look forward to welcoming you both back.
Kind regards,
Andre and Jackie

Magic TiPi at Lancewood
Thane N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N

Best rest ever.

Andre and Jackie have done a wonderful job here. You can get back to nature here and rest you soul. Noy Noy Tipi, the outside bath is magic. We will be back!

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear Thane,
It was great to have you both back, and we are very pleased you enjoyed the space and creations at the new Noy Noy TiPi. Always so important to start the new year well rested and totally relaxed.
Kind regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Alverna I - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alverna I

Magical.

We had a fabulous time. I will go back anytime.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear Alverna,
Thank you for your review. We are happy you and your family had such a good time visiting us.
Kind regards,
Andre

Magic TiPi at Lancewood
Marizette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizette V

Uniekheid en ligging.

Pragtige omgewing, kalmte word waardeer, en ja, soos genoem, uniekheid want mens is altyd gewoond aan hotelle en gastehuise!

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear Marizette,
We are pleased you enjoyed your weekend, it was a pleasure hosting you.
Kind regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Marinda C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Ongelooflik!

Dit is absoluut die beste verblyf ooit. Die bad onder die sterre is 'n belewenis. Sal beslis weer besoek.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Marinda
Dankie vir jou boodskap en algehele gradering. Ons is so bly julle het die verblyf in die "Noy Noy" Tipi so baie geniet.
Hoop die res van jou trip in die wynlande was goed.
Groete Jackie en Andre

Magic TiPi at Lancewood
Lizelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Fantastiese wegbreek van alledaagse roetine en luukshede.

Wil net baie dankie sê vir André en Jackie vir die heerlike stukkie hemel op aarde! Die super skoon tent en geriewe. Dit was nie net vir my en my gesin 'n belewenis nie, maar ook vir my ouers. Die kinders wou nie teen Sondag huis toe gaan nie en was ons almal maar traag om op te pak. Dit is vir seker op ons lysie van gunsteling-plekke en sal ons beslis weer in die toekoms by julle kom uitspan en ontspan. 10 uit 10 vir julle en net alle sukses vorentoe.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Lizelle
Dankie vir jou boodskap.
We are very happy you and your family enjoyed the "TiPi Experience".
Best wishes and look forward to seeing you again sooner rather than later.
Regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Hugo B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Soos om deur tyd te reis.

Baie lekker plek om weg te breek van die besige stadslewe. Asemrowende natuur en klanke.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Hugo,
It was a pleasure hosting your group. We are very pleased to read that you enjoyed the "TiPi experience" and the nature around you.
Kind regards,
Jackie

Magic TiPi at Lancewood
Nadia N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N

Kalm, veilig en magic!

Ek het die naweek alleen saam met met 2 kinders aangepak. Die atmosfeer was heerlik en my kinders het die buitelug geweldig geniet. Ek sal beslis weer gaan.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Nadia,
Thank you for your review. We are pleased that you and your children enjoyed the TiPi experience.
We look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Jackie

Magic TiPi at Lancewood
Tania V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Fantastiese ervaring.

Die akkommodasie by Lancewood TiPi Lodge was fantasties. Alles was netjies en skoon en baie goed uitgelê.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Tania,

Thanks for your review and comments about the Lancewood TiPi Lodge- we are very pleased you had a good experience.

Kind regards,
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Thane N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N

Magic.

Wonderlike ervaring. Almal moet dit probeer.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Hi Thane,
Thanks for your review. It was lovely to meet your family.
Best wishes for 2017.

Regards,
Jackie & Andre

Magic TiPi at Lancewood
Janika S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janika S

Goed-vir-die-siel-wegbreek

Ons het baie lekker ontspan en het die feit dat daar slegs gas en battery-krag is baie geniet. Daar is 'n lekker buitestort wat jou nog meer deel laat voel van die natuur en ook fantastiese staproetes.

David S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

'n Rustige, eko-vriendelike kuier in die stille Hex Rivier Vallei in 'n lodge met 'n unieke inheems Amerikaanse styl het ons Kersfees iets gemaak om te koester vir jare.

Die vriendelike mense by Lancewood TiPi het ons gehuisves in 'n Amerikaanse tipi-tent vir drie dae. Vir die eko-bewustes soos ons word alles deur gas of sonkrag aangedryf. Daar is uitstekende geriewe as mens bietjie wil uithang in die natuur. Die perseel self is versteek in 'n wonderlike vallei waar die Hex Rivier se vallei net so tussen Robertson en Ashton afdraai na Lancewood toe. Die Busch-egpaar maak 100% seker dat al die benodigdhede beskikbaar is en private badkamers asook afgesonderde private tente is deel van die ondervinding. Daar is staptoere en die ligging self leen homself maklik tot toere in die Hex Rivier Vallei met Ashton, Robertson, McGregor en sulke pragtige dorpies in die wynlande wat baie maklik bereikbaar is vanaf Lancewood TiPi. Dit was vir ons kinders 'n spesiale ondervinding om in hierdie unieke tente te woon wat dit vermag om met mesolitiese tegnologie te verseker dat die tente koel en geventileerd is in die warm somer. Daar is 'n wonderlike swembad en lekker stil staproetes wat 'n mens blootstel aan die wonderlike fauna van die gebied. Ek kan definitief die plek aanbeveel en my dank uitspreek aan die eienaars vir hulle wonderlike verwelkoming en die verblyf.

Magic TiPi at Lancewood se terugvoer

Dear David and Family
Many thanks for your review of the Lancewood TiPi Lodge, it is such a privilege to read about how much you enjoyed your stay. We appreciate the detailed descriptions of the camp as well as what there is to do on the farm.
Best wishes
Jackie and Andre

Magic TiPi at Lancewood
Deon S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Dit was eenvoudig 'n absoluut fantastiese kort ruskansie in 'n baie lekker omgewing in verblyf wat anders, maar volledig en goed toegerus, skoon en pragtig is.

Wat 'n wonderlike ondervinding, dis werklik uitkamp sonder die beslommernis van jou eie kampgoed saamsleep en oprig. Die tente is pragtig, goed toegerus en uiters leefbaar met heerlike dubbelbed, slaapbank, stoel, tafels en selfs 'n hangkassie vir klere! Jou kampie is joune, met jou eie opelug warm stort en wasbak. Die kombuisie is pragtig en jy kan lekker bak en brou as jy wil (geen elektrisiteit, alles sonkrag/gas). Heerlike swembad om in af te koel. Lekker wandelpaaie en baie in die omgewing om te besoek. Die gasheer en -vrou is wonderlik en kyk baie goed na hulle gaste!

Petri B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri B

Ons het dit terdeë geniet.

Die laaste 2 km grondpad na die lodge was besonder sleg.

Darrel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Darrel V

Awesome ervaring.

Dit was ons eerste buite-kamp en dit was besonders. Ons het dit baie geniet.

Vanaf
Vanaf R1 315
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 315
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c3979817c71baca5abba0888fc9bdfd018b5e721177e98bf2db0b20510bc83e1bceb96f287b98babdcc6cc000e569b63a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 315 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.775959606118 19.981962221742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang