Magic TiPi at Lancewood
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 445 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Magic TiPi at Lancewood is op Assegai Rest Plaas aan die voet van die Langeberge in die wynvallei-gebied van Robertson. Die plaas is naby die dorp vir aktiwiteite, restaurante en wynlandgoedere.
Daar is 1 Teepee-tent in 'n omheinde tuinarea. Die tent het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, en 'n klein kinderbedjie, wat 4 of 5 huisves. Daar is 'n privaat oop-stort, en by die ablusieblokke het elke kamp 2 badkamers met toilette en 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n sonkrag-yskas en tweeplaatstoof met 'n ketel. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk af, en 'n kombinasie van sonkrag vir die beligting, sowel as sonkrag en gas vir warm water word gebruik.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Magic TiPi at Lancewood het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap