Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landliebe Farm Cottages Buchu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, pragtig, ontspannend. Ons het regtig lekker gebly en sien uit om weer soontoe te gaan. Die kinders kon vir 'n paar dae soos regte plaaskinders voel. is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Incredible location with equally incredible hosts. The perfect getaway for a family looking to pair escape with comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A nice country break-away. We had a lovely stay in this farm environment. Great reception from our host and orientation of the environment. Loved being so close to the mountains!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Magical for humans and pets. This was our third trip to Landliebe and we stayed for a week. We just love this farm, it is so magical with all the animals and beautiful views. We love the swimming pool with sun loungers where you can sit and look over the valley knowing you are the last people on the mountain, no other farms between you and the mountain top. We had our dogs with us and they loved the big garden, and we felt secure enough to leave them when heading out for a mountain bike ride. They also loved the walk to the waterfall, swimming in the farm dam, and especially watching the lambs, geese, horses, and donkeys from the stoep. Other highlights were the Panaram walk through the proteas with amazing views, and especially the owner was so kind and accommodating. She even took us for an incredible sunset ride on the quadbike. Horse riding is also offered; they have 5 beautiful horses. We felt that the house and beds were comfy enough and that we had what we needed to cook and braai, and a large fridge is a bonus too. We will be back for a fourth trip for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Landliebe Farm Cottages Buchu
Hi Candice, Thank you so much for the beautiful and extensive review. We are so pleased that you had a restful week and could enjoy all that our farm has to offer. We so look forward to your next visit!

Lisa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Mooiste plaas, met die beste uitsig oor die berge! Baie lekker gekuier op die plaas! Kinders het dit baie geniet tussen die diere. Die staproetes is baie mooi en die kinders kon dit ook maklik stap. Ons het ook ons twee honde saamgevat, die huis wat omhein is, is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Excellent. Within the first hour of arriving, it felt like we'd been there for a while. Such beautiful, relaxing surroundings and a lovely cottage with everything you need for your stay. We will definitely book for longer next time so that we can make the most of all there is to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isolde S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Rustig, weg van die stad. Weet nie wie dit meer geniet nie ons of die kinders. Dit was so lekker rustig, die kinders het die diere gevoer, geswem, en onder in die rivier geswem. Enige kind se droom. En hulle was so lekker moeg in die aand en was vroeg vroeg in die bed. Enige ouer se droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Landliebe Farm Cottages Buchu
Hi Isolde Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat die kinders en ouers hulself kon geniet en wegbreek vir die vakansie.

Susan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Heerlike plaaskuier. Landliebe is pragtig in die berge. Daar is maklike en moeilike staproetes. Daar is baie plaasdiere om te voer en dop te hou. Onthou genoeg wortels om die perde en donkies te voer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderlik. Die uitsig was asemrowend. Netjies skoon en watter fotos mens sien op web doen nie die plek gestalte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie C
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ideale plek in natuur om na weg te breek. Heerlike, ontspanne plaasatmosfeer. Volledig toegeruste kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Landliebe Farm Cottages Buchu
Hi Kallie, Ons is baie bly om te hoor dat jy heerlik ontspan het by ons. Ons hoop om julle weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e27bedf1a1a169bea927671e301cffcbdd64eb1cb2b2866b736ae4081d9a205e78062bf34b49510e57799add170e6b7b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Van Der Stel Street Skilpadrug, Portion 3 of De Hoop Farm 234 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.331648614166 19.211472185325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang