Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landliebe Farm Cottages Buchu

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Landliebe Farm Cottages Buchu bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat 11 km buite Tulbagh geleë is. Hierdie pragtige plaas bied 'n rustige wegbreek aan gaste.

Gaste kan tussen 2 losstaande kothuise kies. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer in albei kothuise het 'n koningingrootte-bed en elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.

Elke kothuis se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Albei kothuise het kaggels, braaigeriewe en tuine. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat sowat 50 m ver is.

Gaste kan die staproetes na die waterval aandurf en die plaas bied baie oop ruimtes waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anel R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, pragtig, ontspannend. Ons het regtig lekker gebly en sien uit om weer soontoe te gaan. Die kinders kon vir 'n paar dae soos regte plaaskinders...
Sien meer
Jun 2024
Emile V
Gesin met klein kinders
5.0
Incredible location with equally incredible hosts. The perfect getaway for a family looking to pair escape with comfort.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Peter K
Saam met lewensmaat
5.0
A nice country break-away. We had a lovely stay in this farm environment. Great reception from our host and orientation of the environm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Candice B
Saam met lewensmaat
5.0
Magical for humans and pets. This was our third trip to Landliebe and we stayed for a week. We just love this farm, it is so magical wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Die uitsig was asemrowend. Netjies skoon en watter fotos mens sien op web doen nie die plek gestalte nie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Landliebe Farm Cottages Buchu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e27bedf1a1a169bea927671e301cffcbdd64eb1cb2b2866b736ae4081d9a205e78062bf34b49510e57799add170e6b7b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Van Der Stel Street Skilpadrug, Portion 3 of De Hoop Farm 234 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.331648614166 19.211472185325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang