Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landmeterskop Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landmeterskop-plaas, Papiesvlei, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Landmeterskop Cottages is in Stanford geleë, 'n dorpie langs die rivier met 'n pragtige uitsig oor die vallei in die hartjie van die skilderagtige Overberg. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek buite die stadsgedruis.

Landmeterskop bied verblyf in 4 kothuise. Elke kothuis het 'n groot stoep met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die vallei. Gaste sal ook hul eie omheinde voortuin hê waar hulle kan sit en die uitsig bewonder of saans die sterre kan kyk.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n swembad. Daar is baie diere op die plaas en terwyl die ouers ontspan, kan die kinders plaaseiers vir ontbyt bymekaarmaak, die eende voer, die lammers bottel gee en die alpakkas, bokke en varke voer.

’n Spruit kronkel deur die plaas en 'n staproete lei deur die weivelde. Daar is ook damme op die plaas waar gaste kan swem of piekniek hou, al die pad tot by 'n berg vol fynbos.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Landmeterskop-plaas, Papiesvlei, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landmeterskop-plaas, Papiesvlei, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cad316b585a9343b5a418b7a4d535b7295bb89b82343eae053f3e323c6470a0a1c0649d8dbc99d2cadc93498b260d00fbc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) Landmeterskop Farm Papiesvlei 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.514505702437 19.604123557671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang