Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landor Stud's Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Landor Stud's Farm Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heine O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine O

Skoon, netjies, alles op hul werkende plek.

Sien julle weer, my honde verlang al klaar. Puik naweek vir ons honde gewees.

Franci J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci J

'n Héérlike plattelandse wegbreek met stilte, rus en vrede, mooi natuurskoon, ruimte vir lekker stap en nabygeleë plattelandse eetplekkies en natuurreservaat om te besoek.

Ruim plaashuis met gesellige kuierruimtes, en goed toegerus vir selfsorg kosmaak, lekker braaigeriewe buite, afdak en kuiertafel, en Jetmaster kaggel in die sitkamer vir koue aande.

Judy D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

Awsome naweek op die plaas.

Baie lekker gekuier. Sal vir seker weer gaan kuier.

Angus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus S

Most relaxing and my batteries optimally recharged.

It was a most relaxing stay, with phenomenal hosts. It was the first time that my children were exposed to and experienced a farm stay. They enjoyed it thoroughly.

Hilary W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary W

Wonderful peaceful home away from home.

We thoroughly enjoyed our stay. The grandchildren were mesmerized by the sheep and cows and of course the horses. It was peaceful, no crowds or noisy neighbours. Wonderful place to recharge your batteries and relax.

Marlene P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Ontspanne en rustig.

Heerlike rustige omgewing vir wegkomnaweek. Omring deur berge. Baie mooi sonsondergange en heerlike stap met honde en pragtige perde sommer so tussen die stap deur. 'n Bonus is die omheining sodat honde nie ook meegevoer raak om verder te dwaal en loop sonder toesig nie. Baie dankie, was heerlik.

Stefan H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Die weer was mislik, maar die lekker akkommodasie het heeltemal daarvoor opgemaak.

Mooi ligging met die Magaliesberge naby, huis is rêrig goed toegerus en was baie netjies en skoon. Hou baie van die omheinde erf wat dit maklik gemaak het met ons hond wat saam gekuier het. Plaasdiere het 'n paar keer teen die heining kom kuier en is baie mak. Dankie, ons het dit baie geniet.

Ilse B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Rustige naweek weg van die stad.

Perfekte bestemming vir ‘n naweek weg uit die stad. Vele roetes om te fiets aan te pak in die omgewing. Kinders het die spasie op die plaas geniet!

Husain L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Husain L

Lovely.

The only thing which would make it better is a microwave in the residence, just for the convenience of warming up certain things.

Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MB13 Marikana-weg, Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2495cc98b78c3a9a85f897d968ae439ac677b160a6e0790ebc2af2320ff9ea38b374ef234783d1bf790b7cf9339695ddbfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 MB 13 Marikana Road Maanhaarrand 1739 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.888817615674 27.446382399268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang