Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lands End 29 Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lands End 29 Ballito bied gerieflike oornagverblyf in 'n veilige kompleks wat ideaal geleë is naby Ballito se hoofstrand, insluitend verskeie winkelsentrums, restaurante en koffiewinkels. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het ingeboude kaste en plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die sitarea het 'n groot rusbank en 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n klein omskakelaar in die geval van kragonderbrekings. Vir ekstra ontspanning is daar 'n sonsitkamer met pragtige uitsigte en met stapeldeur wat na 'n groot balkon oopmaak.

Die skuifdeure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer maak oop op die balkon waar gaste asemrowende uitsigte oor die see en omgewing kan geniet. Plastiek tafels en stoele word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe langs die gedeelde swembad op die onderste verdieping. Een privaat parkeerplek is naby die eenheid beskikbaar. Gaste om buite te parkeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49366ce88d652c03389d1527cbe2d20d7932b502902a484af54f6089950dbd80f9253cb507e25e0aba164b8ceeff224162d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 Gazelle Street Ballito 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5267325 31.2213099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang