Lands End 29 Ballito
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lands End 29 Ballito bied gerieflike oornagverblyf in 'n veilige kompleks naby Ballito se hoofstrand, asook verskeie winkelsentrums, restaurante en koffiewinkels. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet, en die sitarea het 'n groot rusbank en 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n klein omsetter in die geval van kragonderbrekings.
Die skuifdeure lei na die beskutte stoep en die glasstapeldeure lei na die balkon waar gaste asemrowende uitsigte oor die see en omgewing kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe langs die gedeelde swembad op die onderste verdieping. Privaat parkeerplek is naby die eenheid beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazelle-straat 4, Ballito, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang