Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lands End Ballito Unit 8

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 4, Willards Beach, Ballito, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lands End Ballito Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die eiendom is ideaal geleë 5 minute vanaf die strand.

Dié eenheid op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel, 'n broodrooster en ander toebehore. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep, wat 'n buite-etenstafel met sitplek het.

Daar is ook 'n sprankelende gemeenskaplike swembad in die kompleks en veilige parkeerplek vir voertuie. Die eiendom is ook naby die gewilde restaurante genaamd die Hobs, die Mosambik, en die Ballito Junction Regional Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mallisa N
Gesin met tieners
5.0
It was great, the place was really neat and clean. We enjoyed our stay at Lands End. Safe and clean. Everything was working and we had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mbali M
Saam met vriende
5.0
Perfect. We enjoyed our stay very much. I would recommend this apartment to my family and friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chelsey J
5.0
Beautiful, peaceful and clean. Beautiful and calm stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Cecilia G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly, fantastiese buite kuier plek, kinders en kleinkinders het dit baie geniet.
Jul 2024
Cheryl S
Saam met vriende
5.0
Great location and accommodation. Super clean and had everything we needed. Incredible stay at incredible accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gazelle-weg 4, Willards Beach, Ballito, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lands End Ballito Unit 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 4, Willards Beach, Ballito, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl8NjWhzYlYkGiHsHqyi46wHZowj0FV5u5jIG9XRFFCssun1jAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 4 Gazelle Road Willards Beach 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526297757976 31.221897215067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang