Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lands End Beach Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lands End Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Talitha A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha A

Good holiday experience.

See stars.

Taunia F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taunia F

Dit was awesome.

Die huis is baie prakties en goed geleë. Stapafstand van die hoofstrand en baie veilig met alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang verblyf. Die agente se diens was puik!

Lands End Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gaste was en die huis so netjies agtergelaat het.
Ons sal dit geniet om julle terug te verwelkom. Mooi bly en julle is altyd welkom om te kom afpak, skoene uit te skop, sand tussen die tone.

Lands End Beach Cottage
Ronel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Hierdie plek het op ons gegroei! Rustig, netjies, ag, sommer alles daar!

Ons het nie regtig geweet wat om te verwag nie en wat 'n heerlike verrassing! Toegerus met meer as wat ons nodig gehad het. Ons volgende vakansie sal weer daar wees!

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hopwoodstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e69c589a7b5f4ebd1bd5bb4892987ae2f1f60ed56da92f38bbc01dd06502da1ca65672364935c0559de9565c356f228e16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
3 5 1 5 Hopwood Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.059143923542 23.377497083537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang