Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Land's End Private Game Reserve

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Land's End Private Game Reserve is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op 'n plaas, wat deur pragtige natuurskoon omring word, net buite Makhanda (Grahamstad). Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groot groep vriende wat uit die stadsgedruis wil ontsnap, want hiér word 'n mens deur absolute rustigheid omring.

Die villa bied slaapplek aan 25 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 4 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die sesde slaapkamer het 1 enkelbed en 5 stapelbeddens. Hierdie slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die pragtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n etenstafel vir 10 toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Langs hierdie sitarea is daar ook 'n eetarea.

Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n groot tuin vol bome, 'n swembad en 'n houtvuurwarmbad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 6 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

11

1 x Enkelbed / Driekwartbed

5 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb5d970aa560a87c44bcd2653cdc42b82e39e466d91298613253ccad57b130a956f8ffa429c73ea4349079e1bc63f714816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) Vaalvlei Road Makhanda (Grahamstown) 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.476842 26.644043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang