Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Land's End Private Game Reserve

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Land's End Private Game Reserve is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla omring deur pragtige natuurskoon en is op 'n plaas net buite Makhanda (Grahamstad) geleë. Dit kan die perfekte opsie wees om die werklikheid heeltemal te ontsnap saam met die gesin of 'n groot groep vriende, aangesien hierdie eiendom niks anders as absolute rustigheid bied nie.

Dié eiendom kan altesaam 25 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl nog 4 slaapkamers elk 'n koninggrootte-bed sowel as 'n enkelbed het. Die sesde slaapkamer het 1 enkelbed en 5 stapelbeddens. Hierdie kamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die pragtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale 10-sitplek etenstafel. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Langs hierdie sitkamer is 'n eetkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die kombuis maak oop op 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is om saans met 'n skemerkelkie te ontspan. Hierdie patio lei na 'n uitgestrekte tuinruimte met baie bome en 'n sprankelende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Hierdie swembadarea sluit ook 'n houtbrandbad in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 6 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

11

1 x Enkelbed / Driekwartbed

5 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvlei-weg, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb5d970aa560a87c44bcd2653cdc42b82e39e466d91298613253ccad57b130a956f8ffa429c73ea4349079e1bc63f714816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) Vaalvlei Road Makhanda (Grahamstown) 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.476842 26.644043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang